Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoylake Inn

Gastehuis
Koning/2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n strandtema, koninggrootte-bed of twee enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n TV met DStv, lessenaar, lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster en 'n ander toebehore toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aurora Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim ateljeewoonstel is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenheid beskik oor 'n sitarea met 'n TV en DStv-dekodeerder, en suite-badkamer, lessenaar en 'n kombuisie met 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n privaat balkon met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azzura Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim ateljeewoonstel het 'n koninggrootte- en enkelbed, 'n sitarea met 'n TV met DStv en 'n volledige en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n toonbank, etenstafel, mikrogolfoond, yskas en 'n ketel toegerus. Daar is 'n balkon met 'n asemrowende see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljeewoonstel met 'n see-uitsig en 'n toegeboude balkon
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim ateljeewoonstel het 'n toegeboude balkon en 'n see-uitsig. Daar is 'n koningingrootte- en enkelbed of 3 enkelbeddens, TV met DStv en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, etenstafel, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Huisreëls

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis Victoria
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tweeslaapkamerkothuis het tussendeure en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n kombuisie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer, TV met DStv, lessenaar, yskassie en 'n ketel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Ongelukkig word gaste se besoekers nie in die gemeenskaplike areas (eetarea/braai/swembad) toegelaat sonder geskree toestemming wat vooraf verkry is nie. 'n Fooi word gehef vir alle besoekers vir die gebruik van gemeenskaplike geriewe aangesien daar net genoeg plek is vir betalende gaste en ons personeel net betaal word om na gaste om te sien wat bespreek het. Partytjies word nie toegelaat nie.

Gaste moet asb. tussen 22:00 en 08:00 rustig en stil wees.
Die B&B hou die reg voor om aanvaarbare geraasvlakke te evalueer en om die gedrag van gaste en hulle besoekers te oorweeg.

Die gas is verantwoordelik vir skade wat in hulle kamers mag plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoylake-laan 6, Bunkers Hill, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ZTQ4ZGEwLThiOTYtNGQ2My05Y2RjLTliM2E4M2IyYTJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 6 Hoylake Avenue Bunkers Hill 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.998554701181 27.928273379803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem