Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Family Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 39, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hornbill Family Suites bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van St. Lucia-riviermond. Hierdie suites is net 'n entjie se ry van Ingwe-strand af en is die ideale opsie vir 'n wegbreek van die werklikheid.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse tussen 4 luukse gesinsuites met lugversorging wat slaapplek het vir óf 3, 4 óf 6 gaste. Hierdie suites beskik oor óf 2 óf 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke suite het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Al 4 suites het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, filterkoffie-masjien, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n ontbythoekie. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite elke suite is 'n privaat stoep. Alle suites het braaigeriewe, maar slegs die eenheid met slaapplek vir 6 het 'n binnebraai. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en onderdakbraai-area by die swembad.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels, restaurante, buitelugaktiwiteite, die riviermonding en strande. Besprekings kan gemaak word vir enige aktiwiteite of toere in en om St. Lucia.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hornbill Family Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esmerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hornbill-straat 39, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hornbill Family Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 39, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aea08a972af1d9696ce71b75c9d522fbe5f8297de5d2700c1edd8cde6c0a9bca1172e836a149aa0c1c1c00229dd331f6957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 39 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.376001019593 32.415958641751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem