Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Family Suites

Selfsorg
Gesin-suite 3
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-suite het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofbed kan ook opgemaak word as 'n koninggrootte-bed. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Daar is ook 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die badkamer het net 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-suite 4
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus. Die sitarea het 'n slim-platskerm-TV, WiFi, DStv en 'n onderdakbraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-suite 1
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse suite bied slaapplek aan 4 gaste en 2 van die slaapkamers het lugversorging en 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, filterkoffie-masjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie toegerus. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Hierdie eenheid het ook 'n onderdakstoep met 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesin-suite 2
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse suite bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging wat elk 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak, asook 'n privaat deur na buite. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, filterkoffie-masjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie toegerus. Daar is ook 'n slim-platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n binnebraai en vermaakarea wat toegang tot 'n binnehuis snoekerkamer het.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 39, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aea08a972af1d9696ce71b75c9d522fbe5f8297de5d2700c1edd8cde6c0a9bca1172e836a149aa0c1c1c00229dd331f6957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 39 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.376001019593 32.415958641751
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem