Home from Home
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 142
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Bradley S - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Louis F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Drickus F - Feb 2024
Algehele gradering
Probleem vry en gemaklik.
Willem B - Des 2023
Algehele gradering
Buiten die water 100%.
Albert S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, lekker gebly.
Home from Home se terugvoer
Dankie Albert vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Hermann G - Okt 2023
Algehele gradering
My verwagtinge oortref.
Home from Home se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer.
Jakobus V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik, huislik, mooi tuin en stil omgewing met vriendelike mense.
Home from Home se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om jou gou weer te sien.
Alinda S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Ruim, gerieflike verblyf.
Home from Home se terugvoer
Dankie Alinda.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Lisa R - Jul 2023
Algehele gradering
Thank you for an enjoyable working holiday.
Home from Home se terugvoer
Thank you Lisa.
Malan C - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
Home from Home se terugvoer
Dankie Malan, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Marius J - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie ruim en gerieflik.
Home from Home se terugvoer
Dankie Marius, vir jou terugvoering. Ons waardeer en sien jou spoedig weer.
Benny O - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Home from Home se terugvoer
Hi Benny
Dankie vir jou terugvoer, hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike Groete
Eleanor
Armando V - Jul 2022
Algehele gradering
Puik.
Home from Home se terugvoer
Dankie Armando, hoop ons sien jou sommer gou weer.
Jacqueline V - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige, netjiese woonplek.
Home from Home se terugvoer
Baie dankie.
Dudley C - Sep 2020
Algehele gradering
Spacious, clean and neat. Friendly and accommodating hosts.
Home from Home se terugvoer
Thank you for the positive feedback.
Helena V - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklik en veilige oornag woonstel.
Home from Home se terugvoer
Hi Helena
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.
Ria M - Des 2019
Algehele gradering
Slegs 'n oorslaapkuier op my reis van Kaap na Mpumalanga. Ideaal!
Home from Home se terugvoer
Hi Ria,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Barbara S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Home from Home se terugvoer
Hi Barbara,
Dankie vir die positiewe terugvoer
Enrico V - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies! Vriendelike mense.
Home from Home se terugvoer
Hi Enrico,
Dankie vir die positiewe terugvoer
Lucia P - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Home from Home se terugvoer
Hi Lucia
Dankie vir die positiewe terugvoer
Lulu G - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent service strategically located.
Home from Home se terugvoer
Dear Lulu,
Thank you for the positive feedback
Ndiambani N - Aug 2019
Algehele gradering
Value for money.
Home from Home se terugvoer
Dear Ndiambani,
Thank you for the positive feedback.
Liza A - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Home from Home se terugvoer
Hi Liza,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Lydia S - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik en baie rustig en stil.
Home from Home se terugvoer
Hi Lydia,
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Linda L - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Home from Home se terugvoer
Hi Linda,
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Moleboheng M - Mei 2019
Algehele gradering
Excellent service with exceptional hosts.
Home from Home se terugvoer
Thank you for the positive feedback Moleboheng, hope to see you again soon.
Jeanette U - Apr 2019
Algehele gradering
Perfection!
Jannie E - Apr 2019
Algehele gradering
Soos huis - weg van permanente huis.
Home from Home se terugvoer
Hi Jannie,
Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit na julle volgende oorbly by ons.
Vriendelike groete,
Eleanor
Patricia M - Mrt 2019
Algehele gradering
Outstanding accommodation.
Home from Home se terugvoer
Thank you, see you soon again.
Kind regards,
Eleanor
Elrika G - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige selfhelp-kothuis, met vriendelike mense!
Home from Home se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop ons sien jou gou weer, Elrika.
Vriendelike groete
Eleanor
Koos J - Jul 2018
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly.
Home from Home se terugvoer
Baie dankie Koos, sien jou sommer vinnig weer.
Mercia S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie verblyf. Hoogs aan te beveel.
Home from Home se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Sean H - Apr 2018
Algehele gradering
Very nice place with a lot of space and friendly hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek met baie ruimte en vriendelike gashere.
Die plek is ruim, skoon en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Dis die tipe plek waarin jy maklik sal kan bly vir 'n vakansie. Dis regtig die moeite werd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelie O - Apr 2018
Algehele gradering
Pleasant stay.
Home from Home se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Melvena C - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig, warm vriendelike ontvangs. Heerlik gebly.
Home from Home se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Peter B - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, stil en skoon.
Home from Home se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.
Sive N - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful, neat and quiet self catering guest house in a safe area.
Mathilda A - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was so lekker stil en rustig, ek wou nie weer huis toe kom.
Home from Home se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer.
Gp G - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal weer gebruik maak van dié plek.
Home from Home se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Ons sien uit daarna om jou weer te akkommodeer.
Henriette F - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename plekkie.
Home from Home se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Ons sien uit daarna om jou weer te akkommodeer.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom