Highover Farm
Beskrywing
Hierdie plaaskothuis het 'n omheinde tuin en bied verblyf aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf. Die kothuis het 'n sitarea met 'n kaggel asook onderdak buite-braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
As jy iets breek, is daar 'n eerlikheidshouer.
Moet asb. nie vuur binne of buite sonder toesig laat nie.
Die kothuise kan afsonderlik of saam vir groter groepe bespreek word.
Let dat daar 'n 7 km-grondpad is. Doen asb. vooraf navraag oor die toestand van die pad alhoewel dit vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die eenheid het ook 'n stoep en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
As jy iets breek, is daar 'n eerlikheidshouer.
Moet asb. nie vuur binne of buite sonder toesig laat nie.
Die kothuise kan afsonderlik of saam vir groter groepe bespreek word.
Let dat daar 'n 7 km-grondpad is. Doen asb. vooraf navraag oor die toestand van die pad alhoewel dit vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mirkogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die kothuis het 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
As jy iets breek, is daar 'n eerlikheidshouer.
Moet asb. nie vuur binne of buite sonder toesig laat nie.
Die kothuise kan afsonderlik of saam vir groter groepe bespreek word.
Let dat daar 'n 7 km-grondpad is. Doen asb. vooraf navraag oor die toestand van die pad alhoewel dit vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en 'n eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 2 stapelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank en 'n 2 matrasse vir kinders. Die kothuis is geskik vir 12 volwassenes en 2 kinders. Beide bad- en stortgeriewe word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n kaggel en 'n TV. Verder is daar 'n buitedek met 'n braaiput.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
As jy iets breek, is daar 'n eerlikheidshouer.
Moet asb. nie vuur binne of buite sonder toesig laat nie.
Die kothuise kan afsonderlik of saam vir groter groepe bespreek word.
Let dat daar 'n 7 km-grondpad is. Doen asb. vooraf navraag oor die toestand van die pad alhoewel dit vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Hlatikuluweg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom