Hermanus Beach Club Unit 76
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R978 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hermanus Beach Club Unit 76 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die veilige Hermanus Beach Club-kompleks. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en dis naby verskeie winkels, restaurante, strande, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n uitsig oor die kompleks en gedeeltelik oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die badkamer is en suite tot die hoofslaapkamer, maar het ook 'n deur na die gang toe.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n losstaande braai en 'n uitsig oor die kompleks en die see. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot aktiwiteite op die perseel insluitend 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, kinderspeelarea, wassery, tennisbane, minigholf, muurbalbane, 'n gimnasium, winkels en 'n kroeg. Die kompleks is langs die nuwe hawe en daar is talle winkels en restaurante. Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is 'n aangewese onderdakparkeerplek per eenheid. Parkeerplek vir besoekers is ook beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Hermanus Beach Club Unit 76 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 1
Ligging
- Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Beach Club Unit 76 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom