Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club Unit 74

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Hermanus Beach Club Unit 74
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel is baie gerieflik, maar is ongelukkig regoor 'n plakkerskamp.

Woonstel is gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Michelle, ek is bly julle het julle kuiertjie geniet.

Die plakkerskamp is al baie jare daar en het nog nooit moeilikheid gegee aan die mense by Beach Club nie.

Geseende dag
Groete
Henry

Hermanus Beach Club Unit 74
Anray V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anray V
Gesin met klein kinders

Lovely and will recommend.

We had such a lovely stay. The owner of unit 74, Henry, was so helpful. We had a problem with the Netflix, and he assisted us after 10pm on the Friday evening. Would definitely recommend. (But if you are a couple who prefer a quiet environment, then this might not be the place for you as there are many families with children and it does get a bit loud during the day.) However, overall, the place is lovely. Close to shops as well if you need to run out to get something.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, netjies en veilig.

Sal beslis weer bespreek. Baie lekker vakansie gehou en gebly in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Nicolene.

Baie dankie vir die boodskap, hoop om julle gou weer hier te hê.

Groete
Henry

Hermanus Beach Club Unit 74
Jakkie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Gesin met tieners

Die huis was baie netjies en goed ingerig.

Die eienaar was baie hulpvaardig. Die ligging was oorkant 'n groot plakkerskamp waarvan ons nie bewus was nie. Daar was ook permanente inwoners wat aan karre werk, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Jakkie.

Thank you for the review, much appreciated.

Have a blessed day.

Hermanus Beach Club Unit 74
Rosanne H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosanne H
Saam met vriende

Thank you for a great weekend away.

Friendly help from the owner added to a good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Rosanne.

Thank you for the friendly message.

Have a blessed evening.

Hermanus Beach Club Unit 74
Dudley R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dudley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money. Enjoyed the views and walks.

Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Good day Dudley.

Thank you for the friendly message.

Hope you have a blessed day.

Thanks
Henry

Hermanus Beach Club Unit 74
Olivia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia V
Gesin met tieners

Baie netjies en stil.

Die plek is baie netjies, die atmosfeer het ons baie goed gedoen, sal definitief weer gaan en die eienaar, Henry, is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Olivia, Baie dankie vir jou vriendelike boodskap ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het lekker gewoon en hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Henry

Hermanus Beach Club Unit 74
Richard T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard T
Besigheidsreis

Great, neat, clean.

Our guys were there for business purposes and were really ecstatic with the accommodation. The only thing that they mentioned was that there was no backup during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Good day Richard.

Thank you for the nice review, much appreciated.

Hope to receive your workers again sometime.

We do however keep a small power supply with 3 lights and usb for phone charging in the kitchen.

Hope you have a blessed day.

Thanks
Henry

Hermanus Beach Club Unit 74
Megan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis weer kom kuier.

Ons het die rustigheid, sonder enige lawaai ook regtig baie geniet. Als was soos ons dit op die fotos gesien het. Ons weet ook nou dat ons, ons eie handdoeke, moet saamneem. Gewoonlik, is daar altyd handdoeke by die plekke waar ons gaan, maar dit was darem nie so erg nie. Pepstores was naby om gou te gaan koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Megan.

Baie dankie vir jou resensie. Ons wardeer dit baie.

Ons hoop om julle gou weer daar te hê.

Hoop julle het 'n lieflike dag.

Groete
Henry

Hermanus Beach Club Unit 74
Michelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Gesin met tieners

It was what we needed and within our budget. A pity we had too little time to stay.

The owner was extremely friendly and very helpful in making our stay a very pleasant one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Michelle, thank you for your friendly review i appreciate it.

I am pleased to hear that you and your family had a good time, we do hope to have you again soon.

Have a Blessed Day.

Hermanus Beach Club Unit 74
Phumla Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Phumla Z
Gesin met tieners

You couldn't open the door inside, we had to call the owner of the unit. He told us that he forgot to tell us to use the lock as he was waiting for someone to fix the door.

The balcony was dirty we couldn't use it. I would advise them to leave the list of all kitchen items available to their units.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Phumla, sorry to hear that you did not have the greatest stay at our Unit.

The balcony gets cleaned before every visit, unfortunately there are a lot of pigeons which makes the balcony dirty quickly, working on a plan for that.

There is a booklet in the unit showing all available items in the unit.

Thank you for bringing the above to our attention once again.

Hope you have a blessed day further.

Hermanus Beach Club Unit 74
Sukayna J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sukayna J

Enjoyed it to the fullest.

Had an amazing time place was clean and comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Sukayna,
Thank you very much for your review.
Glad we could have you.
Hope to see you again.
Thanks,
Henry

Hermanus Beach Club Unit 74
Quiness B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quiness B

Highly recommended.

Our stay at the beach club was extremely satisfying, it looks exactly as is on the picture. Very clean and neat. Space for the kids to play is safe, the pool is quite close and clean as well. I would highly recommend Hermanus Beach Club 74 and would certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Quiness

Baie dankie vir 'n baie mooi boodskap, ons waardeer dit opreg.

Geseende dag
Groete
Henry

Hermanus Beach Club Unit 74
Xandre M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xandre M
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay.

Very clean and comfy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi there Xander. Thank you very much for the friendly comment. We are very pleased to know that you had a good stay. Hope to see you again soon.

Hermanus Beach Club Unit 74
Dean F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean F
Gesin met klein kinders

Excellent value for money.

Unit 74 is very clean and is excellent for the price paid. The flat is cozy and comfortable. My family and I enjoyed our stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus Beach Club Unit 74 se terugvoer

Hi Dean, thank you for your friendly message, we do appreciate it. We are happy to receive you anytime again. Have a blessed day.

Hermanus Beach Club Unit 74
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Beach Club 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86f64fe4cc51712409face943d0c2795a8ee460d5bf9ea268c65fa62dea8789e91c40a9a2fc82941dabf8e353d963a3b0fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 74 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.435554128507 19.216387122466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem