Helena's Overnight Accommodation
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Reneé L - Apr 2024
Algehele gradering
Moeiteloos en gerieflik.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Wonderlik, wil ook meld dat jy 'n aangename persoon is, dadelik lekker gesels met jou! Jy is vriendelik, jy straal vreugde uit en is net 'n sout van die aarde mens!
Ek spreek die Here se seen oor jou uit!
Groete, Francois en Heleen.
Amy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Verwelkomend, netjies, skoon, ontspanne.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Hi Amy, baie dankie vir jul ondersteuning. Julle is sout van die aarde mense! Julle is so welkom by Helenas. Ons waardeer julle baie,
Francois & Heleen.
Karen P - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Karen, baie dankie vir jou aangename persoonlikheid, jy is 'n pragtige mens, ontvanglik, vriendelik en vol vreuge! Jy is altyd welkom by Helena's! Groete en seen, Francois & Heleen.
Tertia R - Des 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker oorgeslaap!
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Tertia. Ek waardeer jou ondersteuning, jy is so welkom by Helenas. Die Here se seën vir jou.
Hendri F - Nov 2023
Algehele gradering
Plek kan regtig aanbeveel word.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Hendri ...baie dankie vir die mooi resensie , Helenas sal alles in hul vermoe doen om hul gaste n gerieflike verblyf te bied, ons sal altyd die beste waarde bied vir dit wat jy betaal !
Ons bid die Here se seen oor julle !
Groete , Francois & Heleen
Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasheer.
Monique R - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies met alles wat jy benodig.
Naomi M - Mei 2023
Algehele gradering
Oornag.
Marlien R - Apr 2023
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon, baie veilig.
Sharleen M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig, waarde vir geld.
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvry en veilig.
Gavin J - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Gavin, dankie my boeta vir die mooi verwysing. Jy is ook n baie trotse en netjiese gas. Dit was n voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom. Ek sal uit my pad gaan om dit meer as gerieflik vir julle te maak.
Die Here se seen.
Riana S - Feb 2023
Algehele gradering
Teleurstelend
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Hi Riana , ek verstaan dat jy ongelukkig was , die hele groter Bloemfontein het n kragonderbreking gehad , n kragstasie by ons se transformator het onklaar geraak…..ek het julle persoonlik ingelig…..
Ook gemeld dat die gastehuis toegerus is met Solar , so as krag afgaan is daar ligte ,…. alhoewel alle kragproppe en geysers outomaties afgeskakel word om te verseker dat die ligte aanbly.
Julle het geensins aan my deurgegee dat julle ongelukkig was nie , ook het ek aan die besprekings patform deurgegee per epos dat n gedeeltelike terugbetaling aan julle gedoen moet word.
Baie jammer weereens vir die ongerief , ons vertrou dat die kragsituasie in ons land sal verbeter......
Helena's verbind hulle daartoe om goeie diens te lewer , jy is altyd welkom by ons , ons ontvang jou met ope arms :)
Groete en Seen , Francois
Zianca H - Des 2022
Algehele gradering
Best service.
Gerda K - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Ingerig vir beurtkrag, baie skoon, beleefd en vriendelik.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Middag Gerda, dis vir ons aangenaam om te hoor julle het heerlik gebly. Ons waardeer julle baie. Julle is sout van die aarde mense en altyd welkom by Riviera 18. Groete en seen vir julle.
Francois and Heleen.
Elise T - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en gasvry.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Elise, baie dankie vir jou mooi gesindheid , dis lekker om met n "nederige gas" te werk , jy wil alles gemaklik laat verloop. Die Here se seen vir jou! Jy is altyd welkom . Groete , Francois & Heleen.
Andre V - Aug 2022
Algehele gradering
Professionele en aangename ontvangs en diens.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Andre, ek waardeer jou terugvoering, jy is altyd welkom. Die Here se seen vir jou.
Pieter B - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en fasiliteit.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoering, dit beteken baie vir ons plek. Wil net meld dat julle self baie aangename gaste was, julle is goeie mense, wat voortaan as "spesiale-gaste" uitgesonder sal word. Die Here se oorvloedige seen vir julle.
Francois & Heleen.
Anna-marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Wow wow en nogmaals wow.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Anna-marie, julle is goeie goeie sout van die aarde mense. Julle is altyd welkom by ons, dankie vir jul ondersteuning. Seen ook vir julle met julle akkommodasie. Groete, Francois en Heleen.
Abrie H - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker, gemaklike verblyf naby aan verskeie inkopiesentrums, asook restaurante.
Nic M - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Conrad B - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir oornagakkommodasie.
Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Francois was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Diens was voortreflik.
Jenny L - Sep 2021
Algehele gradering
Friendly, clean and comfortable.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Jenny, dis vir ons n voorreg om ons gaste goed te behandel, met respek en omgee. Dankie vir jul ondersteuning, ek waardeer dit. Dra ons naam oor aan ander asb. Die Here se seën vir julle.
Hannes B - Jul 2021
Algehele gradering
Warm ontvangs.
Lees meerHelena's Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Hannes vir jou resensie, dit was aangenaam om jou te ontmoet. Jy is altyd welkom by Helenas, die Here se seen vir jou. Groete, Francois.
Elize J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en personeel is baie vriendelik.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Elize baie dankie vir julle openhartigheid en goeie verwysing. Dit was heerlik om jul te ontvang, julle is goeie, nederige mense. Julle sal altyd welkom wees by Helenas.
Seenwense
Francois en Heleen.
Hettie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Naby die N1 geleë. Baie vriendelike ontvangs en pragtige kamer.
Neels R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en gasvry.
Twanette S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Jeanne-mari U - Jan 2020
Algehele gradering
Als wat jy nodig het vir vinnige oorslaap.
Deon M - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker oornag met al die geriewe.
Helena's Overnight Accommodation se terugvoer
Baie dankie Deon, julle was aangename gaste en ons waardeer julle ondersteuning. Dis ons plig om ons gaste goed te ontvang by Helena's, sonder julle kosbare mense kan ons nie 'n besigheid bedryf nie. Ons dank die Here dat Hy goeie mense soos julle stuur. Seën vir julle, Francois en Heleen.
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom