Hartenbos Self-catering Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R530 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hartenbos Self-catering Apartment is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dit is ideaal vir 2 volwassenes wat op soek is na gerieflike oorslaapplek naby die strand en ander besienswaardighede in Mosselbaai.
Hartenbos Self-catering Holiday Home het nou 'n omsetter om die impak van beurtkrag te verminder.
Die woonstel is volledig gemeubileer en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met linne, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor die basiese geriewe om heerlike disse op te tower.
Die sitarea het netjiese sitplek met 'n TV wat die volle pakket het en lei na die agterplaas. Daar is braaigeriewe, stoele, 'n tafel en sambreel buite die woonstel. Daar is ook parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel. Hartenbos Self-catering Holiday Home is naby die strand, restaurante en winkels, en verskeie binnenshuise en buitelug-doendinge.
Slaapplek
’n Bespreking by Hartenbos Self-catering Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 190
Jaar gelys 10
Ligging
- Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Self-catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthol Alheit-straat 29, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom