LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Happy Days | LekkeSlaap
+37

Happy Days

Stoepkamertjie
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaaparea het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eenheid is klein en ideaal vir 'n oornag of 'n langnaweek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Happy Days-tuinwoonstel
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is onder die eienaar se woonstel geleë. Daar is slaapplek vir 5 gaste en die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die tweede slaaparea vorm deel van die oopplan-leefarea en beskik oor 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kombuis is goed toegerus en daar is 1 badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n privaat patio met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area
Plek vir 5 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandstraat 22, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MTRiNmNjLTYzOWQtNGVmOS04YTY0LWQ4M2JjYTJjZTRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 23 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.002945952505 23.45743060112
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!