GV Guestlodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande gelys 6
Opsomming van Resensie
Hein R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Uitstekende fasiliteite, rustig en veilig op die plaas.
Karien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik, mooi en skoon.
Suzanne S - Jan 2024
Algehele gradering
Die perfekte 'halfway stop' tussen die Tuinroete en Johannesburg!
Barbara K - Jan 2024
Algehele gradering
Hier kuier mense lekker!
Arno L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie stil, netjies en gasvry.
Jaco B - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld - koop skaap!
Jan V - Des 2023
Algehele gradering
Puik.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R401, Zeevenfontynen Plaas, erfdeel 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom