Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grass Ridge Boshuise

Selfsorg
Geelhout
Vanaf
Vanaf R1 725
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea, geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitarea ontspan en die leefkamer lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai en met ’n uitsig oor die omgewing. Neem asseblief kennis dat daar trappe is wat na hierdie eenheid lei en parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word en sommige voertuie sal stadiger moet ry. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars woon op die perseel saam met hulle troeteldiere.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wildevy
Vanaf
Vanaf R1 725
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is met ’n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan en die leefkamer lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai en ’n uitsig oor die omgewing. Parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word en sommige voertuie sal stadiger moet ry. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Die eienaars woon op die perseel saam met hulle troeteldiere.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Grass Ridge, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e5992b755a471edc801aaeb4f8dc82c0096b6cb7ba21947c536c0642f8913da305b345edcbbc8df84aab24ed0ba79479ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4) Farm Grass Ridge Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161272222222 24.658627777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem