Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grafiti Boutique Hotel

Deluxe, 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 452
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is op die grondverdieping en elke kamer het glasdeure wat lei na 'n privaat stoep. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat ook bymekaar gestoot kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n koffiemasjien, yskassie en 'n 32"-slim-TV met YouTube, Netflix en Showmax in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe, 2-Enkelbedkamer met Balkon
Vanaf
Vanaf R1 452
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers is op die eerste verdieping en het unieke kenmerke. Sommige kamers het 'n groter slaapkamerarea of 'n groot, privaat balkon. Twee van die kamers het uitsigte oor die swembad van hul balkonne af en die derde kamer het 'n tuinuitsig. Een van die kamers het 'n bekoorlike komvenstersitplek waar gaste lekker kan lees. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat ook bymekaar gestoot kan word. Alhoewel al die kamers nie dieselfde tipe badkamer het nie, het elkeen 'n instapstort, toilet en wasbak. Een van die kamers het 'n moderne dubbelstort. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n koffiemasjien, yskassie en 'n 32"-slim-TV met YouTube, Netflix en Showmax in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe, 2-Enkelbedkamer met 'n Swembaduitsig
Vanaf
Vanaf R1 452
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping en het 2 enkelbeddens wat ook bymekaar gestoot kan word. Die kamer het ook 'n knus komvenstersitplek waar gaste lekker kan lees. Die kamer bied 'n uitsig oor die swembad van die privaat balkon af. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n koffiemasjien, yskassie en 'n 32"-slim-TV met YouTube, Netflix en Showmax in. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer het sy eie aparte badkamer met 'n instapstort en bad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe, 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 452
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe, 2-Enkelbedkamer is op die grondvloer geleë en het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Dié eenheid het 'n TV, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamer het ook deure wat na 'n onderdakstoep lei en het maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-Kamer met 2 enkelbeddens en 'n balkon
Vanaf
Vanaf R1 694
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping en is die grootste in die huis. Die kamer het 2 enkelbeddens wat ook bymekaar gestoot kan word. Die slaapkamer het glasdeure wat lei na 'n groot, privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die swembad en tuin. Die luukse badkamer het 'n bad, wasbak, toilet en 'n groot dubbelstort. Die badkamer het Franse deure wat lei na 'n unieke opelug-buitestort. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n koffiemasjien, yskassie en 'n 32"-slim-TV met YouTube, Netflix en Showmax in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamboyantstraat 2, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bf61d1f4c326b0db1294151995c3aa8f55c6ec8a70000a0a0d16b412303e9c627427542df23b96175b6545ae7492d9e1f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Flamboyant Street Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.87558981118 28.289954394443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem