Gonubie Beach Retreat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Skoonmaker is op versoek teen R180 beskikbaar.
Die verblyf is spesifiek op gesinne gerig en nie op sakereise of funksies nie. Die daaglikse tarief is gebaseer op die gemiddelde grootte van 'n gesin. Groter gesinne sal die prys opstoot.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18de Laan 14, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom