Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf and Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lewinstraat 2, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Golf and Sea is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se vakansiehuis in Southbroom grens. Die eiendom is by die 15de putjie van die Southbroom-gholfbaan geleë, is net 120 m vanaf die strand en 500 m vanaf die gewilde Granny's Getypoel geleë.

Die knus eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die oopplan-area het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n badkamer wat 'n bad, toilet en wasbak het. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank met sitplek vir 3 geniet. Verder is daar 'n platskerm-TV met DStv-kanale in die sitarea.

Die leefarea en slaapkamer lei na 'n groot stoep wat weer na 'n tuin en groot dek met hangmatte lei. Gaste het ook toegang tot die swembad, buite-braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Golf and Sea sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Golf and Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lewinstraat 2, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Golf and Sea het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lewinstraat 2, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa83d2b2a750fbab4f063683322d8428e1b9f4fd72d4271ce1bea76df5fa3593ad2a446954e3bd6cbd0dd6b4ec1c97e26a9aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Lewin Street Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.915587607211 30.327075461377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem