Gazella Game Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Aan gasvryheid is daar beslis nie 'n tekort nie. Lekker gebly, sal beslis weer.
Wayne T - Okt 2023
Algehele gradering
Great host, excellent for groups of people.
Conrad K - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Hester C - Mei 2022
Algehele gradering
Gasvry, Veilig, Asemrowend.
Kobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige sielerus. Goeie oorslaap vir langpad.
Jacus P - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike bestuur. Alle geriewe. Lekker kuierplek.
Michelle E - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan by Gazella Game Lodge!
Morne B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker vir oornag. Braaipakke is great!
Lou D - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf en atmosfeer. Baie goed geleë en uitsig. Swembad 'n goeie lafenis.
Willem J - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon en het lekker geslaap.
Maryke V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie oulike plek.
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zandraai Plase, Zoutpansdrift, Luckhoff, 8770, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom