Gayle's Place
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Eveleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Madeleen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Was heerlik.
Mxolisi G - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Natalie V - Okt 2023
Algehele gradering
We loved the house, very stylish and has everything you need.
Faul L - Aug 2023
Algehele gradering
Not great.
Gayle's Place se terugvoer
We would like to apologize for your bad experience. We have been aware of the problem, and had plumbers tending to the matter, they could find no fault. Shortly after your stay, we investigated again and finally found that a manhole, on the construction site adjacent to our guest house was left open. The matter has been reported to the Estate Management and all measures will be taken to assure the problem will not arise again.
As a courtesy, we would like to host you for 1 night free of charge, on the date of your choice subject to availability.
Nico V - Jul 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid in 'n veilige omgewing.
Madia V - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie en pragtig geleë. Goed toegerus. Sal dit aanbeveel.
Nick B - Jul 2023
Algehele gradering
Modern, netjies, naby middedorp, stil en mooi uitsig.
Jana V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay, great location.
Neil D - Apr 2023
Algehele gradering
Weekend getaway.
Sanet R - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike huis met baie mooi uitsig oor die berg.
Charles G - Des 2022
Algehele gradering
Baie gesellig en rustig.
Gp G - Des 2022
Algehele gradering
Feels like home from home.
Jacques E - Nov 2022
Algehele gradering
Modern, well-priced accommodation with all necessary amenities.
Anel M - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en kuier!
Lyla D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Gayle's Place se terugvoer
Beste Leila
ek is jammer om dit te verneem, as jy my in kennis gestel het dat die ketel nie werk nie het ek dit dadelik reg gestel
hoop ons sien julle weer
groete
Eveleen
Marne V - Sep 2022
Algehele gradering
Beste ervaring en verblyf.
Janine R - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies, luuks.
Leigh-anne B - Jul 2022
Algehele gradering
We had beyond wonderful stay at Gayle's Place. Beautiful house, perfectly situated. Everything and more we could hope for.
Elzaan C - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plek en ons sal definitief weer teruggaan.
Mariska J - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, pragtige omgewing.
Henk R - Mrt 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Louise F - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongeloof lekker gekuier, diens was puik en die huis uit die boeke uit. Ons het elke oomblik geniet en kon die natuurskoon om ons geniet.
Ansune D - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige wegkomplek.
Henk R - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Nicole D - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Ockert E - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Tamsyn D - Nov 2021
Algehele gradering
Our long weekend stay was spur of the moment and we were very lucky to find available accommodation. I'm glad it turned out to be Gayle's Place! I will keep the number on hand for our next visit and certainly return to this accommodation.
Anri V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Gayle's Place se terugvoer
Ons wardeer die positiewe terugvoer!
Adolph S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Bornman D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en voel vinnig tuis.
Henk R - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige blyplek, met als wat jy nodig het!
Gayle's Place se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het lekker uitgerus!
Hein B - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese, netjiese plekkie met alle geriewe vir 'n gesin van 4 en die kaggel was 'n wenner!
Lorette G - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome plek!
Natascha H - Apr 2021
Algehele gradering
Stylvol, netjies
Chris M - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic, clean, safe, comfortable and accomodating. Can't wait to get there again.
Karien B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Lekker om buite die dorp te bly: stil en rustig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens Gholflandgoed 208, Clarens, 0095, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom