Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gartmore Guest Farm

Rondawel
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Rondawel is die ideale plekkie vir 'n paartjie, is knus dog ruim en het alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Die Rondawel het 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n etenstafel vir 2. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. 'n Kind kan op 'n matras geakkommodeer word, en 'n baba in 'n bedjie. Die Rondawel het sy eie onderdakbraai-area met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekothuis
Vanaf R900
R900 R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gastekothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kothuis het 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof en oond, sitarea, eetarea, kaggel, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in. Daar is 'n babakot op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crane-kothuis met privaat tuin
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die nuut-opgeknapte grasdakkothuis is uniek en bekoorlik en bied slaapplek aan 6 volwassenes en daar is nog beddens vir kinders. Die privaat tuin word deur plaasdiere omring. Daar is ook 'n stoep en vuurput waar gaste kan kuier. Die kothuis het 'n kaggel, WiFi en DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gartmore Plaas, Karkloof, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcca47402f0480bae5bd69789e472c01c06c6ca019517b344d82c9df10757541e62658326af52c966216b1de448ead8e2b35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R767 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Gartmore Farm Karkloof 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.356102296259 30.288328696278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem