Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gannahoek Self-catering

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Neem asb. kennis dat verblyf slegs aan 2 of meer gaste voorsien word.
- Troeteldiere is welkom.
- Gaste moet asb. vir kinders van 2 jaar en jonger beddegoed en 'n kot saambring.
- Let asb. dat daar geen elektrisiteit op die perseel is nie.
- 'n Houtvuurdonkie word gebruik vir warm water. - Hout en vuuraanstekers word hiervoor voorsien. - Gaste moet hulle eie braaihout saambring.
- Lanterns (werk met batterye) en kerse word voorsien.
- Vir besprekings langer as 3 dae word die huis na die derde dag skoongemaak en linne en handdoeke word vervang.
- Warmwatersakke word voorsien om gaste warm te hou.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b80cb58c876490b165e6f0c4eefa5deef524b14f2a95da6fa017370b357fb5c05ce8d0acdc838f72b284e4258b0a55e9d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 N12 Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.768882544649 23.941381619467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem