- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Galashiels is 'n selfsorgkothuis in die rustige en veilige Critchley Common, Dullstroom. Dié kothuis in die prentjiemooi dorpie het 'n ontspanne, plattelandse atmosfeer. Dit word as geheel bespreek vir gesinne of vriende. Die kothuis se water kom van bergstroompies af, so dit is van die skoonste water wat jy in dié omgewing sal kry. Dit is baie veilig om te drink en baie verfrissend.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Daar is 2 dubbelslaapkamers bo wat 'n volledige badkamer deel en 2 slaapkamers onder met hul eie volledige badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n beskutte braai en eetarea. Boonop is daar ook 'n pragtige gemeenskaplike tuin en 'n eenddammetjie met verskeie watervoëls. Die buurt is veilig met hekke en afstandbeheertoegang sodat jy hou kar kan los en tot in die dorp se hoofstraat met sy winkels en restaurante kan stap - dit is net 'n blok van die kothuis af.
Slaapplek
’n Bespreking by Galashiels sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jaar gelys 6
Ligging
- Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Galashiels het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Critchley Common 29, Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom