Frida's Gastehuis
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n sitkamerarea, kombuisie, badkamer met 'n stort, waaiers en plafonwaaiers, verwarmer, yskassie, mikrogolfoond, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof, patio, braai en privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Geen maaltye word voorsien nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie groot dubbelkamer het 'n sitarea en 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, waaiers en plafonwaaiers, verwarmer, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n groot balkon met braai en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Geen maaltye word voorsien nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 kamers waarvan 1 'n dubbelbed en die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, Die eenheid is met waaiers en plafonwaaiers, 'n verwarmer, yskassie, TV met DStv, braaigeriewe in die tuin, 'n privaat ingang en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Geen maaltye word voorsien nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langenhovenstraat 31, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom