Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fords on Fairway

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 10 A, Salt Rock, Dolfynkus, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 R5 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fords on Fairway is 'n lieflike gesinsvakansiehuis wat 350 m vanaf Salt Rock se hoofstrand is. Dis ook naby gholfbane, restaurante en die King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Daar is 'n privaat buitestort langs die kamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Beide die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel die derde badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n dubbelwasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei na 'n sitarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met stoele en die skuifdeure lei na 'n toegeboude stoep. Die glasstapeldeure lei na 'n houtdek met 'n swembad, sambrele, etenstafel en 'n braai-area. Hiér kan gaste 'n see-uitsig geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Fords on Fairway sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Fairway-rylaan 10 A, Salt Rock, Dolfynkus, 4391, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 10 A, Salt Rock, Dolfynkus, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3c7639a48a4296c3506eaef364cf183ff463a344f697dc1c7912566b04bd8feec609ea900b661528940b73ebf67b8e149e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 400 per nag (plek vir 8) 10A Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.503238325645 31.234501171164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem