Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamink Beach View Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecillie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Flamink Beach View Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ursula F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula F
Saam met vriende

We had a wonderful stay.

The house is very clean and well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Thank you dearest Ursula for taking the time to craft this lovely review for me. It was an absolute honour and pleasure hosting you and your friends. I will always welcome you back.

Flamink Beach View Cottage
Brian A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would love to go back!

Lovely owner, good communication and superb accommodation. Clean and homely with everything to make the stay memorable. She went the extra mile by leaving a bottle of wine and a lovely fresh loaf of bread.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Thank you Brian for your review and your lovely note on your departure.
"What a fantastic place this was!"
You are always welcome back.

Flamink Beach View Cottage
Lauren G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Die verblyf was wonderlik gewees. Sal enige tyd weer bespreek! Dankie vir die wonderlike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Dankie liewe Lauren vir jou 5/5 resensie, beteken werklik baie vir my. Kom kuier asb gou weer!

Flamink Beach View Cottage
Shani R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani R
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker, gesellig en mooi! Rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer liewe Shani, dit was 'n voorreg om jou en jou vriendinne te huisves. Dankie dat julle Flamink oorweeg het vir julle kuiertyd in Paternoster!

Flamink Beach View Cottage
Peter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Wonderful, amazing.

Ons kuier uit Australia en was nog nooit op Paternoster maar ons kom volgende jaar beslis weer Paternoster toe, die keer soek ons blyplek vir 10 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Hi Pieter!
Julle was besonderse gaste, baie dankie vir die ontmoet! Ek bespreek weer Flamink vir jou, met groot graagte. Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer.
Hou asb kontak.
Goed gaan!

Flamink Beach View Cottage
Demetre L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetre L
Gesin met tieners

Dit was nou presies die rusplek wat ons nodig gehad het met 'n see-uitsig as bonus.

Baie lekker ligging en goed uitgeruste verblyf. Daar is alles wat mens nodig het en dis baie netjies. Sal beslis weer hier kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Baie dankie, Demetre vir jou mooi resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle in Flamink te kon akkommodeer.
Groete C

Flamink Beach View Cottage
Tania S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met vriende

Gemaklike, skoon en netjiese verblyf. Foto's korrek.

Dit was my verjaarsdag en Cecillie, het ektra moeite gedoen om dit spesiaal te maak. Goed toegerus, ekstra ligte is voorsien (loadshedding), goeie beddegoed. Alles het gewerk soos dit moes. Goeie gehalte diefwering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Tania, dit word opreg waardeer. Dankie dat julle kom kuier het! Kom kuier asb gou weer.

Flamink Beach View Cottage
Antoinette H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie nice ontvang met brood, wyn en sout. Skoon, netjies en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou baie mooi terugvoer Antoinette! Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Cecillie

Flamink Beach View Cottage
Virgil V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en sal definitief die plek aanbeveel. Vriendelik en behulpsaam.

Die plek is baie netjies en ons kan nie wag om weer hier te bly nie. Alles is op hulle plek en daar is geen tekortkominge nie. Fabulous uitsig en baie rustig hier. Loopafstand van alle besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Virgil! Dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd welkom terug by Flamink!

Flamink Beach View Cottage
Elistha K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elistha K
Saam met vriende

'n Heerlike kuier saam met vriende in 'n stukkie paradys.

Die eenheid doen gestand aan die foto op die website. Nee, dit is beter as die foto''s. Die dekor laat jou sommer voel jy is op vakansie. En sommer stapafstand van die strand met die regte uitsig om die vissersbootjies te sien inkom.Sal vir seker weer hier kuier en die eenheid bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Dankie Elistha vir jou 5-ster terugvoer. Dankie ook dat jy en jou vriende sulke oulike gaste was. Julle is enige tyd weer welkom.

Flamink Beach View Cottage
Marquin C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marquin C
Gesin met klein kinders

Gerieflik en intiem.

Uitstekende ligging en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Lieflike blyblek wat ons waarskynlik weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamink Beach View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Marquin, dit was 'n voorreg om julle in Flamink te kon akkommodeer.

Flamink Beach View Cottage
Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat 15, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb71499abb5d63bbbfa9e691964d2501c3626756d19670edae186aad6ac1509695b00cbc8b2bcf64b29293fddcd962f92e83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 15 Seeduiker Road Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8090221302 17.890286204349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem