Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamink Beach View Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Gaste jonger as 18 moet deur 'n volwassene vergesel word.
Geen geraas tussen 21:00 tot 08:00.
Maksimum van 4 gaste toelaatbaar.
Boetes sal direk deur die beheerliggaam gehef word en moet binne 24 uur vereffen word.
Indien bogenoemde reëls nie nagekom word nie, kan uitsetting vanuit die eenheid plaasvind, sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat 15, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb71499abb5d63bbbfa9e691964d2501c3626756d19670edae186aad6ac1509695b00cbc8b2bcf64b29293fddcd962f92e83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 15 Seeduiker Road Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8090221302 17.890286204349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem