- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-laan 15, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Flamingo Lodge is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Umhlanga Rocks teen die Dolfynkus. Dit bied selfsorg- of B&B-verblyf wat dit die ideale opsie maak vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf word aangebied in Gesinskamers, Dubbelkamers of 'n Selfsorgeenheid. Die gesinskamers en die selfsorgeenheid het elkeen 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Elkeen van hierdie eenhede het ook 'n dubbelslaapbank. Die ander 2 kamers het elk 'n koninggrootte-bed en koningingrootte-bed onderskeidelik. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort of bad.
Die 3 gastekamers het elkeen lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n kluis vir wardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, mikrogolf en yskassie. Die hoofleefarea van die selfsorgeenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is.
Elke eenheid het 'n lieflike stoep, gratis WiFi en 'n TV. Gemeenskaplike areas sluit 'n swembad, gastesitkamer, kroeg en eetarea waar gaste hul ontbyt kan geniet in.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en dis naby plaaslike restaurante en winkels. Die ligging van die lodge is net 200 m van die vernaamste Blouvlagstrand en die strandfrontpromenade insluitend die Whalebone-pier af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Flamingo-laan 15, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Flamingo Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-laan 15, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom