Festina Lente in Onrus
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 administrasiefooi per bespreking.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Elk van die drie koningingrootte beddens het 4 kussings en 'n duvet. Lakens, kussingslope en badhanddoeke is by die tarief ingesluit.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Klein/medium troeteldiere is welkom teen 'n glyskaaltarief (gemeet by skouerhoogte) van R45/R65 per hond per dag. Maksimum van 3 honde word toegelaat.
Strandhanddoeke word nie verskaf nie.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar solank daar nie beurtkrag is nie.
'n Breekskadedeposito word gehef en is bykomend tot die volle gekwoteerde bedrag en is terugbetaalbaar na gaste se vertrek en inspeksie.
Net geregistreerde gaste (tensy vooraf anders gereël).
Stiltyd is tussen 23:00 en 08:00.
Geen funksies, partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kocksingel 5, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom