Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far Away Place

Dashy-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede solderkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die beddens is met 100%-katoenperkallinne oorgetrek. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus en maaltye kan by die toonbank geniet word. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met Netflix teen die muur. Daar is nie DStv of satellietkanale nie, maar gaste kan hul eie toestelle aan die slim-TV koppel. Die leefarea bied toegang tot 'n mooi stoep met 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n uitsig oor die area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gaste dringend iets nodig het voor hul verblyf kan hul ons laat weet en ons sal ons bes doen om te help.

Die eienaars woon op die perseel en het 6 honde.

Wees asb. bedag op ons honde wanneer julle by die eiendom inry en hulle ken nie voertuie nie.

'n Maksimum van 2 vriendelike, gesosialiseerde honde word toegelaat indien vooraf gereël en gaste moet asb. hul eie troeteldierhanddoeke, beddegoed en komberse saambring.

Neem asb. kennis dat die luukse boomhuis die enigste eenheid is wat nie troeteldiervriendelik is nie.

Troeteldiere mag nie sonder toesig in die kothuise gelaat word nie en word nie op die rusbanke of beddens toegelaat nie, tensy gaste hul eie komberse hiervoor saambring. 'n Troeteldierskoonmaakfooi kan van toepassing wees.

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag word om die volle bepalings en voorwaardes van ons troeteldierbeleid te aanvaar soos deur die akkommodasie met bespreking voorsien is.

Ons het 'n billike gebruiksbeleid van 5 GB per dag vir die LTE WiFi. Indien gaste hierdie datalimiet oorskry of addisionele data benodig, doen asb. navraag. 5GB sal R64.00 per blok kos. Netflix sal 5-10 GB per dag verbruik as jy dit heeltyd gebruik.

Ons het 'n dam op die perseel wat jaarliks met forel gevul word. Dit is slegs vir kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Far Away Place word deur 'n grondpad bereik en gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit onderhewig aan verandering kan wees as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.

Vuurwerke word nie toegelaat nie.

Vure mag nie op gaste se uitklokdag aangesteek word nie en oop braaivure in die winterseisoen moet geblus word.

Rook is verbode.

Dagbesoekers of bykomende gaste buite dié op jou bespreking sal nie toegelaat word sonder 'n vooraf reëling met ons nie en addisionele kostes sal van toepassing wees indien ons instem om bykomende gaste toe te laat.

Die verblyf het 'n omsetter en sonkrag vir tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nguni-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis bied 'n pragtige uitsig oor die Karkloofvallei, die weivelde en die woud en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en al die beddens is met Egiptiese katoenlinne oorgetrek. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoofplaat, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus en maaltye kan by die toonbank geniet word. Daar is 'n kaggel in die sitarea vir koue wintersaande en 'n TV met Netflix teen die muur.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gaste dringend iets nodig het voor hul verblyf kan hul ons laat weet en ons sal ons bes doen om te help.

Die eienaars woon op die perseel en het 6 honde.

Wees asb. bedag op ons honde wanneer julle by die eiendom inry en hulle ken nie voertuie nie.

'n Maksimum van 2 vriendelike, gesosialiseerde honde word toegelaat indien vooraf gereël en gaste moet asb. hul eie troeteldierhanddoeke, beddegoed en komberse saambring.

Neem asb. kennis dat die luukse boomhuis die enigste eenheid is wat nie troeteldiervriendelik is nie.

Troeteldiere mag nie sonder toesig in die kothuise gelaat word nie en word nie op die rusbanke of beddens toegelaat nie, tensy gaste hul eie komberse hiervoor saambring. 'n Troeteldierskoonmaakfooi kan van toepassing wees.

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag word om die volle bepalings en voorwaardes van ons troeteldierbeleid te aanvaar soos deur die akkommodasie met bespreking voorsien is.

Ons het 'n billike gebruiksbeleid van 5 GB per dag vir die LTE WiFi. Indien gaste hierdie datalimiet oorskry of addisionele data benodig, doen asb. navraag. 5GB sal R64.00 per blok kos. Netflix sal 5-10 GB per dag verbruik as jy dit heeltyd gebruik.

Ons het 'n dam op die perseel wat jaarliks met forel gevul word. Dit is slegs vir kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Far Away Place word deur 'n grondpad bereik en gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit onderhewig aan verandering kan wees as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.

Vuurwerke word nie toegelaat nie.

Vure mag nie op gaste se uitklokdag aangesteek word nie en oop braaivure in die winterseisoen moet geblus word.

Rook is verbode.

Dagbesoekers of bykomende gaste buite dié op jou bespreking sal nie toegelaat word sonder 'n vooraf reëling met ons nie en addisionele kostes sal van toepassing wees indien ons instem om bykomende gaste toe te laat.

Die verblyf het 'n omsetter en sonkrag vir tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
1 Bed (Luxury TreeHouse)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse boomhuis spog met 'n uitsig oor die 800 ha privaat woud en Mount West. Dit het 'n ekstra lang koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n TV en 'n kaggel. Die stoep het hangstoele en braaigeriewe. Gaste moet daarop let dat hierdie eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

As gaste dringend iets nodig het voor hul verblyf kan hul ons laat weet en ons sal ons bes doen om te help.

Die eienaars woon op die perseel en het 6 honde.

Wees asb. bedag op ons honde wanneer julle by die eiendom inry en hulle ken nie voertuie nie.

'n Maksimum van 2 vriendelike, gesosialiseerde honde word toegelaat indien vooraf gereël en gaste moet asb. hul eie troeteldierhanddoeke, beddegoed en komberse saambring.

Neem asb. kennis dat die luukse boomhuis die enigste eenheid is wat nie troeteldiervriendelik is nie.

Troeteldiere mag nie sonder toesig in die kothuise gelaat word nie en word nie op die rusbanke of beddens toegelaat nie, tensy gaste hul eie komberse hiervoor saambring. 'n Troeteldierskoonmaakfooi kan van toepassing wees.

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag word om die volle bepalings en voorwaardes van ons troeteldierbeleid te aanvaar soos deur die akkommodasie met bespreking voorsien is.

Ons het 'n billike gebruiksbeleid van 5 GB per dag vir die LTE WiFi. Indien gaste hierdie datalimiet oorskry of addisionele data benodig, doen asb. navraag. 5GB sal R64.00 per blok kos. Netflix sal 5-10 GB per dag verbruik as jy dit heeltyd gebruik.

Ons het 'n dam op die perseel wat jaarliks met forel gevul word. Dit is slegs vir kunsvlieghengel op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Far Away Place word deur 'n grondpad bereik en gaste moet navraag oor die toestand van die pad voor aankoms doen, aangesien dit onderhewig aan verandering kan wees as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Partytjies word nie toegelaat nie.

Motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.

Vuurwerke word nie toegelaat nie.

Vure mag nie op gaste se uitklokdag aangesteek word nie en oop braaivure in die winterseisoen moet geblus word.

Rook is verbode.

Dagbesoekers of bykomende gaste buite dié op jou bespreking sal nie toegelaat word sonder 'n vooraf reëling met ons nie en addisionele kostes sal van toepassing wees indien ons instem om bykomende gaste toe te laat.

Die verblyf het 'n omsetter en sonkrag vir tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post-weg, Whinstone Landgoed, Curry's Post, 3295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39712772c81b9e936e6aebcedbf1d224ec89b598834db32fa8833b12f31b226c51a87a70dda1f320a7aac3d95b20d912cb04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Old Currys Post Road Whinstone Estate 3295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.323776230424 30.118841288361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem