En Route Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Ren S - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie oornag punt op pad Kaap toe.
Leon H - Mrt 2024
Algehele gradering
Satisfactory.
Fabian T - Feb 2024
Algehele gradering
Great place! We very much enjoyed our stay!
Paul Marthinus B - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflik, gasvry en pure plaas!
Lees meerAxel J - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Gustav C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie mooi verblyf.
Huibriëtte H - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige oornagplek.
Mari G - Jan 2024
Algehele gradering
Rustigheid en vrede, heerlik na 'n lang reis op die besige pad!
Chere M - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Llewellyn D - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Melanie N - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly in die stilte weg van die stad.
Elize K - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Stephan V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker bebly met 'n wonderlike plaasatmosfeer!
Cameron T - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic overnight spot.
Janet V - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful and safe.
Marelize V - Sep 2023
Algehele gradering
Vinnige oorstop.
Cas P - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap by 'n gasvrye en baie mooi oorstaan op die langpad.
Nicola S - Jun 2023
Algehele gradering
Quick over night stay.
Jeme P - Mei 2023
Algehele gradering
Snoesige kamers met heerlike verhitte beddens en alle benodighede.
Roelof P - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plaas, baie lekker gebly. Sal beslis weer daar oorbly.
Hanno D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en pragtige ligging.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Retha R - Des 2022
Algehele gradering
Plaasatmosfeer.
Manfred L - Des 2022
Algehele gradering
Lekker!
Heather W - Des 2022
Algehele gradering
Lovely guest house.
Anzelle E - Des 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Anmarie V - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het in 'n reënstorm daar aangekom, die grondpad was bietjie glad, maar die mense was baie behulpsaam.
Martha P - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en ruim.
Barbara B - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay, safe, convenient and clean.
Albert W - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Ecp T - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Franci K - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, mooi omgewing, vriendelike gasvrou.
Aletta V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie sleg.
Elma G - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige plekkie.
Maddison-lee B - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect midway stop to the Western Cape.
Cinta B - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik netjies.
Ina K - Jul 2022
Algehele gradering
Ons was vir een nag daar, baie aangename diens en die kamers was baie mooi. Sal vir seker weer bespreek.
Elize D - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Eddie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Oorslaap oppad na Oos-Kaap.
Theresa S - Jan 2022
Algehele gradering
Kamer was lekker ruim, netjies en skoon. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.
Hennie P - Jan 2022
Algehele gradering
Lieflik en ontspanne.
Riana V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf, op 'n pragtige plaas.
Annie O - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig ingerigte kamers in 'n lowerryke tuin. Die oase net af van die N1 is hoogs aan te bevele.
Hanli C - Des 2021
Algehele gradering
Goeie oornagstop.
So-marie C - Des 2021
Algehele gradering
En Route was die perfekte halfpadstop die vakansie. Plaasatmosfeer. Vriendelike mense. Sal vir seker weer daar stop.
Marko V - Nov 2021
Algehele gradering
Was vreeslik lekker gewees. Baie mooi.
Willem Andreas D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie tevrede.
Madelize H - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Jacqueline N - Sep 2021
Algehele gradering
Julle sien ons beslis weer!
Jan C - Jul 2021
Algehele gradering
Ordentlike aangename verblyf.
Jan M - Jun 2021
Algehele gradering
Puik!
Bennie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese en goeie plek om oor te slaap op pad tussen Kaapstad en Pretoria.
Ben K - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim warm kamer, baie netjies.
Tharina C - Mei 2021
Algehele gradering
Die plek is mooi en netjies, hoewel ons die volgende ondervind het.
Lees meerPetra A - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en so mooi, sal beslis weer gaan en dit oral aanbeveel!
Annari C - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag-plekkie.
Andre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, gerieflik en ruim!
David G - Feb 2021
Algehele gradering
Overnight stay between Hazyview and Port Elizabeth.
Melani G - Jan 2021
Algehele gradering
Na 'n dag op die N1, is hierdie die perfekte plek om weer mens te voel.
Yolanda G - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Andries M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en ruim.
Estie M - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en waarde vir geld!
Ronell B - Des 2020
Algehele gradering
Plaas met 'n dam, honde, ganse en 'n goue sonsondergang.
Sanet M - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Vanessa M - Des 2020
Algehele gradering
Not restful.
Lees meerMartin S - Nov 2020
Algehele gradering
Sekuriteit onbevredigend.
Lees meerJohn L - Nov 2020
Algehele gradering
A great haven to find peace and stillness in this hectic life.
Lees meerSunette J - Sep 2020
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het. Aangenaam verras gewees.
Antoinette E - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtig op die plaas
Edward S - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Sonya O - Aug 2020
Algehele gradering
Die moeite werd.
Nieuwman V - Mrt 2020
Algehele gradering
Stil en rustig.
Megan J - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely peaceful farm stay. Gravel road is well-maintained, even for sedan cars. Very helpful and friendly owner. Excellent overnight stay.
Yolandi M - Jan 2020
Algehele gradering
Great guesthouse!
Robert L - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful with a nice garden.
Wiehahn D - Des 2019
Algehele gradering
Plaaslewe op reis.
Lees meerLarissa J - Des 2019
Algehele gradering
Just what we needed to rest!
Gawie L - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf met die sterrehemel wat oor jou waak.
Francois V - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende, rustige oornagslaapplek.
Colette L - Des 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Jacqueline N - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Joan B - Des 2019
Algehele gradering
Very comfortable and quiet overnight stop.
Lees meerTheunisia V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig!
Carisa V - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut beeldskoon!
Annelie H - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Carlett B - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik!
Brenda N - Aug 2019
Algehele gradering
Great stopover.
Chanthel V - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Karin K - Apr 2019
Algehele gradering
Die pad is byna onmoontlik om te ry as dit reën.
Phil L - Feb 2019
Algehele gradering
Goed geleë met alles wat 'n mens nodig het vir 'n onthou-aand op die plaas.
Aretha D - Feb 2019
Algehele gradering
Rus vir 'n moeë reisiger se lyf en siel!
Jury N - Feb 2019
Algehele gradering
Wat 'n aangename gastehuis!
Lees meerJohann G - Feb 2019
Algehele gradering
Die dame is nog jonk en moet nog leer oor vriendelikheid.
En Route Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis en sal daaraan aandag gee.
Die melk in die skinkborde is egter vars, ons het nog nooit van poeiermelk gebruik gemaak nie.
Candiese M - Feb 2019
Algehele gradering
Thank you for a lovely stay, beautiful modern room and the air-con was most welcome!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dankie vir heerlike verblyf, moderne kamer, en die lugversorging was baie welkom!
Dankie aan Wilma en Christo vir 'n heerlike verblyf en aan Christo vir sy hulp met ons voertuig Sondagoggend. Dis 'n pragtige plaas, moderne kamers en vriendelike diens. Dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Prof. Tje P - Feb 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en gerieflik.
Sarah W - Jan 2019
Algehele gradering
Very friendly and helpful hosts with very comfortable rooms.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike, hulpvaardige gashere, gerieflike kamers.
Baie geniet. Hoewel die krag as was, het Wilma moeite gedoen met allerlei gastoebehore en selfs vir ons komplimentêre braaipakke gegee vir die ongerief. Die kamers is pragtig en gerieflik ingerig en die kombuis volledig toegerus. Ons sal beslis terugkom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ella D - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Marius V - Jan 2019
Algehele gradering
Great value for money, clean, comfortable and peaceful on the farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld, skoon, gerieflik en rustig op die plaas.
Wonderlike gastehuis op pad na 'n bestemming. Bring net jou eie drinkgoed as jy 'n ete by die gastehuis wil geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ena R - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Kim P - Des 2018
Algehele gradering
A little oasis.
Leani S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf.
Emily V - Nov 2018
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Wilna F - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Peet S - Aug 2018
Algehele gradering
Naby die N1, baie gawe gasvrou en gasheer asook uitstekende verblyf en waarde vir geld.
Cassie L - Jul 2018
Algehele gradering
Great.
Barbara E - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastic accommodation and hosts.
Hybre O - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Ben D - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese eenhede en puik, vriendelike diens vanaf gasvrou en haar eggenoot.
Nicoleen S - Apr 2018
Algehele gradering
Luuks en heerlike plaasatmosfeer.
Charmaine V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Dirk V - Apr 2018
Algehele gradering
Waarom nie en-suite nie?
En Route Guest House se terugvoer
Hi Dirk, dankie vir jul terugvoering. Ons gebruik dit graag om ons diens te verbeter. Hierdie is egter die enigste kamer wat nie en-suite is nie en dus ook al kamer wat die badkamer gebruik. Ander kamers is almal en-suite, maar ongelukkig teen 'n hoër fooi.
Helga J - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit is regtig 'n lekker slaapplek.
Denyse D - Feb 2018
Algehele gradering
Only one night was spent but we found it to be a well chosen guest house.
Jarred G - Feb 2018
Algehele gradering
Great stay with beautiful views!
Johan W - Feb 2018
Algehele gradering
Ek het heerlik oornag en lekker geslaap.
Lees meerChrisjan H - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende en pragtige gastehuis.
Lees meerChristine B - Jan 2018
Algehele gradering
Wonderlik rustig na 'n lang pad.
Carla I - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflike skoon en netjiese oornagverblyf.
Welda M - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike verwelkoming en diens.
Erika O - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en bekostigbaar vir oornag.
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en vriendelike gasvrou. Sterk aanbeveel.
Rhys J - Des 2017
Algehele gradering
This guesthouse is clean and comfortable with friendly and generous hosts.
Gerhard Raath R - Des 2017
Algehele gradering
Moeite werd.
Kyle K - Des 2017
Algehele gradering
Good. All I needed was a bed and that's what I got.
Anneke H - Des 2017
Algehele gradering
En Route Gastehuis is soos 'n oase in die droë wêreld. Pragtige plek! Ons het heerlik daar gekuier.
Lees meerMariëtte H - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik! Heerlik geslaap.
Wynand N - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Dianne S - Des 2017
Algehele gradering
Excellent overnight stay.
Leigh M - Des 2017
Algehele gradering
Lekker skaaptjops, geen bees vir mense wat nie skaap eet nie.
Elzette M - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi plek en baie gerieflik.
Johan B - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Neels D - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjiese blyplek.
Marie P - Des 2017
Algehele gradering
Puik.
Dawie V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly op rustige plaas in pragtige, skoon gastehuis.
Linda T - Des 2017
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap en geëet en ons sien uit na ons volgende verblyf.
Ian T - Des 2017
Algehele gradering
Great value.
Mynhardt O - Des 2017
Algehele gradering
Relaxing atmosphere and comfortable environment.
Hennie N - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en still, ideale oornagplek.
Adam Adriaan V - Des 2017
Algehele gradering
Baie gasvry, ruim en besonders netjies en gerieflik.
Erich H - Des 2017
Algehele gradering
Vanaf aankoms tot vertrek een groot aangename belewenis!
Christa B - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Carien G - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike en rustig.
Marinda U - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Charlene S - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, netjiese en moderne fasiliteite!
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Lise L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie mooi en besoek graag weer.
Carin H - Apr 2017
Algehele gradering
Ons was gerieflik dankie.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vlakfontein Plaas, Trompsburg, 9913, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom