Emmaus
30 resensies
B&B
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n driekwartbed, 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv-kanale.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel langs die eienaars se huis is onlangs opgeknap en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer en het 'n koningingrootte-bed met gehalte-linne. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en basiese kookgerei. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n werkstasie en lugversorging in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Andel-straat 1, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom