Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 63

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eden Dunes 63 is 'n oulike grondverdieping-vakansiewoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Dit is in 'n veilige kompleks in Shelly Beach wat 'n veilige en rustige omgewing bied.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea is die perfekte plek om te ontspan en daar is ook 'n TV. Die sitarea lei na 'n grasperk en braaigeriewe binne die kompleks. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Shelly Beach is bekend vir die pragtige skulpe wat op die strand uitspoel en gaste reis van heinde en verre vir hierdie bekoorlike kuservaring. Die omgewing spog ook met verskeie getypoele en strandmere sodat gaste verseker kan wees van genoeg geleenthede vir swem en verkenningstogte. Dié pragtige omgewing is die ideale basis vir 'n onvergeetlike vakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Eden Dunes 63 sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Eden Dunes 63
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Maande gelys 11

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Dunes 63 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1e79fb57324a87c484a228fe0a64051cc16f26062473fc03cd497f30de3bd38c7ee8d7c08321aebc332ae46dcefa7c31373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.808870859164 30.411765430025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem