Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dwarsvlei Karoo Guest Farm

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Dwarsvlei Karoo Guest Farm
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jeanette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K

Idillies! Tuis gevoel. Rus en vrede. Het verfris terug gegaan beton-oerwoud toe.

Baie lekker gebly. Het 2 beddens benodig en gasheer het onmiddellik 'n plan gemaak en vir ons 'n kamer met 2 beddens gegee i. p. v. 'n kamer met 'n dubbelbed. Die gasheer en -vrou het ons baie tuis laat voel. My pa wat saamgegaan het, het op Dwarsvlei groot geword en met hulle toestemming kom ons oral op die plaas rondgaan om kinder-herinneringe te herleef. Het selfsorg gekies en het toegang tot alles in die kombuis gehad. Ideaal vir mense wat wil wegbreek van die stad en rus en vrede benodig. Tranquility!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pleasant.

A pleasant stay, hosts are very friendly. Cleanliness could be improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Goeie verblyf! Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Machiel O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Machiel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ou huis, maar het aandag nodig.

Die huis is baie oud met 'n pragtige, outentieke gevoel. Daar is egter nog baie aandag nodig. Die dubbelbed waarin ons geslaap het was baie ongemaklik. Dit was ook nie duidelik dat dit uitsluitlik self-catering was nie. Aangesien dit buite op 'n plaas is is daar dus geen opsie om kos te gaan koop nie. Daar is baie potensiaal met die regte sorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarsvlei Karoo Guest Farm se terugvoer

Thanks Machiel, we will definitely take what you have suggested into consideration and be sure to improve where we can, starting with making the beds more comfortable.

Dwarsvlei Karoo Guest Farm
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Baie lekker maar aandete kort bietjie finesse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dwarsvlei Karoo Guest Farm se terugvoer

We are glad you enjoyed yourselves. We will work on your suggestions for sure.

Dwarsvlei Karoo Guest Farm
Jeanette K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette K

Baie lekker met 'n wonderlike gasheer.

Ons het oral rondgegaan en ons gate uit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Dwarsvlei, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29117f949858c0b10828e0b77a32f2bb84574740f46e965bd19e8e1fbb8333e1d415c186078c6e1ba24dc6edffaa77cd27a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 Dwarsvlei Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.637097427694 25.003783659247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem