Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dupagi Self-catering Unit

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, skoon linne, Netflix en Disney+ en 'n wasmasjien.
Huisreëls

Die eenheid het 'n omsetter en ervaar dus nie die volledige impak van beurtkrag nie. Die ligte, mikrogolf en ketel sal steeds werk tydens kragonderbrekings. Die geiser sal afgaan, maar die water behoort vir 'n rukkie daarna steeds warm te bly.

Daar is geen kredietkaart-fasiliteite nie. Betaling moet asseblief via EFT gedoen word.

Tjeks word nie aanvaar nie.

Maak asseblief seker dat die rekening 48 uur voor aankoms ten volle betaal is.

Geen rook word in die eenheid toegelaat nie.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dupagi verskaf ongelukkig nie handoeke nie.

Moet asseblief niks uit die eenheid verwyder nie.

Handhaaf asseblief redelike stilte na 22:00.

Daar mag nie meer gaste in die eenheid bly as waarvoor bespreek is nie ('n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders, of 3 volwassenes sal gerieflik in die eenheid kan bly).

Die bespreking is nie oordraagbaar nie.

Reg van toegang voorbehou.

Deur die kwotasie te aanvaar, bevestig gaste dat hulle die bepalings en voorwaardes aanvaar en verbind is tot die reëls van Dupagi Selfsorg Eenheid in Hartenbos.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakhoutstraat 17, Hartenbos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANenSox58ULA9oEC6jY5ZjnEyZToLuW1pY91m6DjOHQSslocijz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 57 5 1 5 17 Bakhout Straat Hartenbos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.123717884807 22.102632075548
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem