Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 14

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Skoonmaakdienste is daagliks teen 'n ekstra koste beskikbar.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en ekstra badhanddoeke saambring.
Geen verhuur van verblyf aan persone onder 21 nie, tensy hulle deur twee volwassenes vergesel word.
Die aantal gaste mag nie die aantal beddens in die woonstel oorskry nie.
Indien ekstra gaste in die eenhede gevind word, sal dit tot uitsetting lei.
Rook is binnenshuis verbode.
Musiek en geraas moet te alle tye op 'n redelike vlak gehou word en geen partytjies word toegelaat nie.
Indien 'n steurnis veroorsaak word wat daartoe lei dat gaste en permanente huurders kla, kan die gaste uitgesit word en sal hulle enige gelde wat betaal is, verbeur.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Manaba Beach-weg en Marine-rylaan, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82eafa90fd23cf299d3ae2af379b65e10be1a33e7287387e315cc71e62d7ee1f802e3cfc7258760df3e2de436c904544d032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) Corner of Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8549396 30.3805601
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem