Doloriet
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Franlize Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 257
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Luzelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Chantel C - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Heerlike verblyf!
René V - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Henk R - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Ralf S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuierplek met stunning uitsig. Ideale plek vir baie na families.
Sonja P - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik
Doloriet se terugvoer
Baie dankie vir u lieflike terugvoer. Ons sal kyk daarna om 'n vleisbak te kry.
Francois K - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier en die rustigheid en uitsig is iets om te beleef.
Byron V - Apr 2021
Algehele gradering
A great weekend away.
Lees meerPieter D - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie naweek wegbreek gewees. Lekker ontspannend.
Doloriet se terugvoer
Baie Dankie vir u terugvoer! Ons Sal werk maak aan nuwe potte en panne!
Gabriel M - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut stunning!
Lees meerDoloriet se terugvoer
Baie dankie vir u lieflike terug voer. Waardeer.
Annette H - Sep 2020
Algehele gradering
Great stay. Pity about the wind. Could not do the hot air ballooning, which was main reason for the trip.
Doloriet se terugvoer
Thank you very much for your lovely review! I will make suggestions to the owner about adding a wind screen.
Clifford P - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly!
Doloriet se terugvoer
Baie dankie vir u lieflike terugvoer.
Groete
Liezl R - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld vir heerlike sielsrus.
Doloriet se terugvoer
Baie Dankie vir u lieflike terugvoer !
Lean R - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doloriet-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom