Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfyn Stêr

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-keeromstraat 10, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dolfyn Stêr bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Mosselbaai. Dit is naby strande, restaurante, 'n hospitaal en ander besienswaardighede in die area geleë.

Gaste kan tussen 2 eenhede kies waarvan elk 'n privaat ingang het en slaapplek aan 2 gaste bied. Die eerste eenheid, Pikkewyn, beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste, 'n spieëlkas, verwarmer en 'n staanwaaier. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n rusbank en 'n TV waarop gaste met hul eie Netflix-besonderhede kan inteken.

Die tweede eenheid, Seeperdjie, het 'n dubbelbed in die slaapkamer, asook 'n ingeboude kas, spieëlkas, verwarmer en 'n staanwaaier. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n rusbank en 'n TV waarop gaste met hul eie Netflix-besonderhede kan inteken.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dolfyn-keeromstraat 10, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-keeromstraat 10, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa86db38f4802bab2028c1523a927113b5c73f7871c84d0055bc8afbd22898002c1506a22f24446c6ceaeb777da3fe0e04a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 Dolfyn Close De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1732567 22.1235304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem