Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolfyn Stêr

Selfsorg
Pikkewyn
Vanaf
Vanaf R820
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang en 'n stoep. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, 'n spieëltafel, verwarmer en staanwaaier. Die aparte badkamer het 'n stort , wasbak, toilet en 'n wasmasjien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n rusbank en 'n TV waarop gaste met hul eie Netflix-besonderhede kan inteken.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, braaipan, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere.
Gaste kan 'n pendeldiens na en vanaf George-lughawe teen 'n ekstra koste versoek.
Indien eenhede vuil agter gelaat word, word 'n ekstra skoonmaak en administrasie fooi van R800.00 vereis.
Breekskade- en 'n linnedeposito van R1200.00 word vereis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seeperdjie
Vanaf
Vanaf R820
per eenheid
Beskrywing

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang en 'n stoep. Die slaapkamer het 'n koningingrootte bed, ingeboude kas, 'n spieëlkas, verwarmer en staanwaaier. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n rusbank en 'n TV waarop gaste met hul eie Netflix-besonderhede kan inteken.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, braaipan, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere.
Gaste kan 'n pendeldiens na en vanaf George-lughawe teen 'n ekstra koste versoek.
Indien eenhede vuil agter gelaat word, word 'n ekstra skoonmaak en administrasie fooi van R800.00 vereis.
Breekskade- en 'n linnedeposito van R1200.00 word vereis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-keeromstraat 10, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa86db38f4802bab2028c1523a927113b5c73f7871c84d0055bc8afbd22898002c1506a22f24446c6ceaeb777da3fe0e04a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 10 Dolfyn Close De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1732567 22.1235304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem