Die Pophuis Hoekie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Koeks Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 176
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Stella B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lana D - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste Karoo slaapplek!
Frané R - Jan 2024
Algehele gradering
Was netjies en skoon en was baie vriendelik ontvang.
Willem P - Jan 2024
Algehele gradering
Very enjoyable.
Malisa F - Des 2023
Algehele gradering
Lovely place!
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Elna K - Des 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Hendrik C - Des 2023
Algehele gradering
Lekker beddens.
Nadine P - Des 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Madie O - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Anina O - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Andre A - Jul 2023
Algehele gradering
Kuier by Ouma.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Andrè, baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien jou weer, al is dit so koud by ons.
Charles M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Kobus L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Kobus,baie dankie vir jou positiewe kommentaar!
Die gastehuise trek maar taai,en sulke pragtige kommentaar,is van onskatbare waarde!
Hoop ons sien julle weer!
Groete,
Petro
Daniel S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Ouma Koeks.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Goeiedag. Baie dankie vir julle resensie ons wardeer dit opreg. Mooi bly tot weer sien. Vriendelike Pophuisgroete
Koeks,Petro en personeel.
Carol L - Apr 2023
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Carol,baie dankie vir jou positiewe en pragtige resensie. Ek waardeer dit en hoop jy sal nog lank 'n gas van Die Pophuis Hoekie bly.
Pophuis groete,
Koeks
Natie L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Natie,dankie vir jou positiewe kommentaar. Waardeer dit dat mens probleme kan uitsorteer sonder om op sosiale media te sit. Hoop ons sien julle weer.
Groete.
Koeks
Carina T - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n hartlike ontvangs en heerlike verblyf.
Sarah V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Lynette C - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het die Saterdagaand daar geslaap en op pad terug weer die Woensdagaand.
Lees meerDie Pophuis Hoekie se terugvoer
Hello Lynette!!
So jammer jy het nie jou verblyf by ons geniet nie!
My fout dat jy nie sonkragligte gekry het nie..gewoonlik gee ons ligte,maar ons versoek ook ons gaste per sms, om xtra noodligte saam te bring.
Hoop nie ons verloor julle as gaste nie.
Mooi dag vir julle.
Pophuisgroete.
Koeks
Ilan S - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik, soos altyd.
Terry-lynne S - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable overnight stay.
Lees meerAnton V - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Anton, baie dankie vir julle pragtige en uiters positiewe terugvoering. Pophuisgroete. Koeks, Petro.
Carol L - Des 2022
Algehele gradering
Puik oornag.
Lees meerGawie S - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Christa D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Marietjie S - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties kon heerlik rus.
Christelle V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier na 'n lang rit. Gasvrou was uiters behulpsaam en ons tuis laat voel. Baie dankie daarvoor.
Tania Z - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en laat jou baie welkom voel.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Dankie Tania vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer. Hoop ons sien julle weer.
Shirley L - Okt 2022
Algehele gradering
Die is 'n lushof, baie vriendelike ontvangs. Fantasties gebly.
Solomon F - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam vir ons om daar oor te slaap.
Anja B - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige kommentaar op Lekkerslaap. Ek waardeer dit òngelooflik baie.
Hoop ons sien julle weer hier by ons!
Liefdegroete
Ouma Koeks.
Lynette D - Jun 2022
Algehele gradering
Plek was netjies.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Lynette,
Ek wil net omverskoning vra vir die ongerief met die warmwater.
Behalwe vir ons geisertydskakelaars waarmee ons moet krag bespaar, voeter beurtkrag ons ook nog rond. As 'n bespreking voor die tyd gedoen word, weet my ontvangsdames moet hulle geisers betyds deur die dag aansit sodat gaste, veral met kinders, warm water kan hê. Soggens gaan geisers se tydkakelaars weèr van 05:00 tot 07:00 aan.
Ek sal die probleem met my ontvangsdames bespreek.
Ek wil net weer sê ek is baie jammer vir julle ongerief.
Tannie Koeks.
Marista L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam net bitter koud in Victoria-Wes.
Henry T - Jun 2022
Algehele gradering
Die lekkertse en veiligste verblyf in Victoria Wes!
Klaas S - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en stil, gerieflik en goed toegerus.
Tessa P - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Hennie O - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Willem H - Des 2021
Algehele gradering
Baie gesellig.
Nienke D - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Hermien V - Des 2021
Algehele gradering
Pretty self-catering room in Victoria West.
Lieda B - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik & ruim.
Charlene V - Des 2021
Algehele gradering
As gesin van 4 het ons oornagverblyf gesoek in Victoria-Wes en was aangenaam verras deur die Pophuis Hoekie.
Amelia M - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en waarde vir geld.
Jan F - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie.
Fanie L - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie halfweg oorslaap-plek op pad of terug Kaap toe.
Carol L - Jul 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Martyn V - Jul 2021
Algehele gradering
Uiters vriendelike ontvangs.
Annemé V - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie goeie sekuriteit.
Christelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was regtig mooi, netjies en skoon. Het heerlik gekuier en ontspan.
Derek H - Mrt 2021
Algehele gradering
Very comfortable self catering.
Ronel B - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Retha V - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflike oorslaapplekkie.
Morne D - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Adel B - Des 2020
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Stefan N - Des 2020
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Ronel G - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, goeie bed, linne en goed toegerus.
Danelle J - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Christiaan M - Des 2020
Algehele gradering
Werklike plattelandse sjarme, en 'n pragtige russtop.
Jakkie H - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Brenda B - Nov 2020
Algehele gradering
Oraait.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Brenda, sal jy asb terugvoering gee aan ons self.
Ons waardeer mense se insette-dit help om ons diens te verbeter.
Pophuisgroete
Koeks
Magdaleen S - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtigste gastehuis met die vriendelikste gasvrou in die middel van die Karoo.
Janetta B - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflike oase in die Karoo!
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Janetta!
Baie dankie vir jou pragtige resensie!!
Ons is sò bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.
Pophuisgroete
Koeks
Petro
Lynette K - Nov 2020
Algehele gradering
We had a wonderful stay. Clean and comfortable house.
Henk B - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelike diens, huislik
Tersia C - Sep 2020
Algehele gradering
Oulike oornagpplekkie oppad Kaap toe
Sonia H - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en behulpsame kliëntediens.
Pieter En Magdaleen V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig en smaakvol.
Hélanie J - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik!
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige kommentaar!!
Ek is só bly julle let julle verblyf by ons geniet!!
Pophuusgroete
Tannie Koeks
Xx
Anita J - Jan 2020
Algehele gradering
Perfekte oornagbestemming.
Nico H - Jan 2020
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met die verblyf, Petro was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het goed uitgerus vir ons volgende dag se reis.
Anieta C - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en voldoen aan verwagting.
Adriaan B - Jan 2020
Algehele gradering
Huis was goed ingerig en netjies. Alles het gewerk wat moes werk.
Retha V - Des 2019
Algehele gradering
Gesellige, knus woonstel.
Joanie J - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Dankie vir jou pragtige kommentaar, Joanie! Ek waardeer dit-ons gaste is vir ons baie belangrik en dis vriendelike en hartlike mense soos julle, wat dit vir my so lekker maak om Pophuis-Pophuis te speel!
Ek hoop ons sien julle weer hier by ons.
Liefdegroete.
Tannie Koeks
Rene J - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, veilig en netjies.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Hallo,
Baie dankie vir die terugvoer ons wardeer dit opreg. Dit maak ons harte bly. Wens julle n voorspoedige en geseende 2020 toe tot weer sien.
Pophuisgroete.
Petro/Koeks
Johan P - Des 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Danie O - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, netjies en gerieflik.
Marelize D - Des 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Anton G - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf was skoon, netjies, ruim, gerieflik.
Ansonet B - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en ongelooflike mooi plekkie.
David B - Nov 2019
Algehele gradering
Wat 'n vreugde om in so 'n huisie te oornag.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons waardeer dit!
Koeks
Petro
Niel O - Nov 2019
Algehele gradering
Redelik.
Nols B - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Lekker skoon en netjiese verblyf!
Terry Z - Sep 2019
Algehele gradering
Fabulous one night stay with attention to comfort and all one’s needs.
Susan W - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal dit beslis ons go-to plek maak vir toekomstige oorslaap in Victoria-Wes.
Retha V - Jul 2019
Algehele gradering
Gesellige, knus woonstel.
Lees meerDie Pophuis Hoekie se terugvoer
Môre Retha,
Dankie vir jou mooi terugvoer. Eintlik hoef julle nie opwaswerk te doen nie; my skoonmakers kom doen dit vir julle! Maar dankie dat jy die probleem oorkom het deur die ketel te gebruik.
Pophuisgroete
Koeks
Willie E - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Hi Willie,
Jammer vir ongerief! Ons vra so mooi dat julle by die kantoor moet kom aanmeld wat fout is, dit help ons om ons huisies in stand te hou. Dalk was die lugreëling se kontrole se battery pap? Ons weet dit nie as gaste dit nie kom aanmeld nie.
Hoop ons sien julle weer hier by ons.
Marilee P - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens en heerlike verblyf.
Salomé N - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Goeie dag Salome',
Baie dankie vir jou pragtige en positiewe terugvoer!
Ons waardeer dit en ons probeer om Die Pophuis Hoekie 'n tweede huis vir ons gaste te maak!
Pophuisgroete
Koeks
Petro
Nico D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker, skoon, netjiese plekkie vir oornag tydens 'n lang reis.
Mariette V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker knus en warm gebly .Ontbyt was heerlik.
Madeleine V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker!
Deon D - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, ruim en veilig.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar op ons Hoekie.
Ons hoop ons sien julle sommer weer gou hier.
Pophuisgroete
Koeks
Marise F - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Marise,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly julle geniet dit om by Pophuis te kom oornag.
Pophuisgroete.
Koeks
Johannes P - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Pieter B - Jan 2019
Algehele gradering
Koekemakranka dit was lekker.
Lees meerDie Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir die eksotiese terugvoer. Ek het sommer so 'n warm gevoel in my hart. Hoop ons gaan julle weer hier sien.
Adelle G - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Adille
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ek hoop ons sien julle weer hier by Pophuis.
Pophuis-groete
Koeks
Ria V - Jan 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het om te rus vir voor jy weer die pad vat.
Ilan S - Des 2018
Algehele gradering
Altyd 'n vreugde om by die Pophuis Hoekie te bly.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Beste Ilan,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Dis altyd lekker om te hoor ons gaste geniet hul verblyf by ons! En ons is bly ons kan ons gaste se honde akkommodeer - ons weet mos hoe belangrik hulle getroue 'beste vriende' vir hulle is!
Voorspoed vir 2019.
Pophuisgroete,
Koeks
Hennie D - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Dantie V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike plattelandse gasvryheid.
Mariza F - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Heleen P - Des 2018
Algehele gradering
Die Pophuis Hoekie het 100% voldoen aan ons vereistes.
Jerine D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Geseënde Kersfees.
Pophuisgroete,
Koeks
Elize V - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
Lees meerDie Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons het 'n splash pool, net langsaan op die stoep en heerlike groen grasperk waar die gaste kan gaan sit en vir die kinders om te gaan rondhardloop. By ontvsngs is bordjie op wat aandui ons het splash poeletjie.
Geseënde Kersfees
Pophuisgroete,
Koeks
Oscar S - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het so welkom gevoel en heerlik oorgebly.
Thabo Felix G - Sep 2018
Algehele gradering
Very peaceful and safe place.
Suzanne S - Sep 2018
Algehele gradering
Die Pophuis Hoekie is elke sent werd.
Leone M - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf!
Tertia B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename gasvrou, baie hulpvaardig en vriendelik, baie mooi en aangename akkommodasie.
Lees meerRetha V - Aug 2018
Algehele gradering
Lieflike goed-ingerigte oornagverblyf.
Sybrand V - Jul 2018
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam alhoewel ons nie gekry het waarvoor ons aanvanklik gevra het nie.
Gerhard F - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker groot huis.
Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Die standaard van Die Pophuis Hoekie is uitstekend.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige kommentaar op TravelGround. Dis altyd lekker om te hoor mense geniet dit om by Pophuis te bly. Ek hoop ons sien julle gou weer. Koeks
Karlien N - Apr 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Hello Elmarie en Karlien en julle familie, baie dankie vir julle positiewe kommentaar! Dit was so lekker om julle hier by ons te ontvang! Ons hoop dit was nie julle laaste oorbly by ons nie!
Pophuisgroete
Koeks
Rainette C - Apr 2018
Algehele gradering
Spacious, safe and clean.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Goeiedag Rainette.
Dankie dat julle by ons oorgebly het. Ons gastehuis is waar die historiese huisies geleë is, en dit is hoekom ons hier is! Hoop ons sien julle weer by ons.
Pophuisgroete
Koeks
Hettie J - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Lisa S - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel en skoon akkommodasie!
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Lisa, ons het die lugverkoeler getoets en hy het gewerk.
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer-ek waardeer dit. Voorspoed met die klein mannetjie se geboorte-hou duimvas vir julle en kom wys hom vir ons asb. Tannie Koeks
Candice Williams W - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker rustig gebly.
Suzet G - Jan 2018
Algehele gradering
Aan al ons behoeftes voldoen, was skoon en netjies.
Anita D - Jan 2018
Algehele gradering
Kan Pophuis aanbeveel.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Beste Anita,
Ons het wel 'n plonspoel. Omdat die perseel hom nie daaraan leen nie, is die poel wat lyk soos 'n Jacuzzi, ingesink op my stoep net langsaan. Daar is ook orals aanwysings na ons plonspoel vir gaste om te kan gebruik. Ek is jammer as julle die kennisgewings gemis het.
Jm P - Jan 2018
Algehele gradering
Oornagplek.
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, julle was lieflik! Ons hoop ons sien julle weer hier by ons!
Groete,
Tannie Koeks
Jennette V - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en verwelkomend.
Louis C - Des 2017
Algehele gradering
So aangenaam dat dit reeds die vierde keer was wat ons oorgebly het!
Rudolf R - Des 2017
Algehele gradering
Gasvryheid gewaarborg.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Nico S - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Elaine J - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs in 'n lekker skoon huisie.
Lorraine P - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou.
Lynette E - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker knus huisie met pragtige tuintjie en tuinstel om by te kuier.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Ons het 'n plons pool, maar in die Karoo swem mens nog nie hierdie tyd van die jaar nie. Dit is hoekom hy nog nog nie oopgemaak is nie. Ons sit hom eers in gebruik vanaf November.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Amanda N - Sep 2017
Algehele gradering
Gesellig
Dries D - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige ou huisie, pragtige meubels, alle geriewe. Regtig baie lekker.
Ilse B - Jun 2017
Algehele gradering
Goed.
Petra O - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker en veilig geslaap.
Rochelle V - Mei 2017
Algehele gradering
Die Pophuis Hoekie is goeie waarde vir geld en lieflike verblyf.
Lees meerDie Pophuis Hoekie se terugvoer
Rochelle, ons waardeer jou terugvoer. Jammer dat daar 'n glimlag otbreek het, dit gebeur nie sommer hier by ons nie. Ek sal dit verder neem. Ons hoop ons sien julle en julle hondjie, weer hier by ons. Vriendelike Pophuis-groete.
Eienaar
Amora D - Apr 2017
Algehele gradering
Die Pophuis Hoekie in Victoria Wes was presies wat ek nodig gehad het op my roete.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons.
Pophuis-groete
Mariana, Petro en Koeks
Corena V - Apr 2017
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Spykstra K - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspannende aand.
Lukas V - Mrt 2017
Algehele gradering
Was baie, baie aangenaam verras!
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige kommentaar! Ons is so bly jule het lekker gebly hier by ons en ek hoop ons sien julle sommer gou weer!
Pophuisgroete,
Koeks.
Kenneth S - Mrt 2017
Algehele gradering
Perfect stopover, neat and secure.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte oornagplek, netjies en veilig.
Fantastiese gasvryheid, goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tania P - Feb 2017
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek by DIe Pophuis Hoekie.
Pophuisgroete.
Mariana/Petro
Erika V - Jan 2017
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plekkie en die vriendelikste mense.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na julle volgende besoek by Die Pophuis Hoekie.
Pophuis-groete
Mariana en Petro
Annelise B - Jan 2017
Algehele gradering
Ideale oornag-fasiliteit.
Rencia V - Des 2016
Algehele gradering
Bevredigend.
Arista B - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Melanie R - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik koel en rustig.
Ivan And Claudette L - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en uitstekende verblyf.
Jeanine D - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelik.
Jan W - Des 2016
Algehele gradering
Baie cozy. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Ons het tenks op die Pophuiswerf -4 tenks. Maar die probleem is daar is nie water by die huise se storte/baddens en toilette nie.
Victoria -Wes het genoeg water, maar agv swak ANC munisipale raad, word die water nie reg betsuur nie.
Jammer vir die ongerieg.Ons wat besef ons dorp se ekonomie/ gastehuise kry swaar agv die dorp se swak bestuur, baklei hard om die probleme reg te stel. Ongelukkig is "ons"in die minderheid.
Ons hoop julle gaan weer van ons gastehuis gebruik maak en dat die probleem dan opgelos sal wees.
Voorspoed vir 2017.
Pophuisgroete
Koeks
(eienaar)
Johan P - Nov 2016
Algehele gradering
Puik verblyf.
Hester B - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, skoon en netjies.
Erika H - Aug 2016
Algehele gradering
Was voorwaar beïndruk.
Johan P - Jun 2016
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap!
Madeleine M - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige, skoon, gerieflike verblyf.
Johan C - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam verras!
Heilie T - Jan 2016
Algehele gradering
Reg langs besige roete na Loxton en baie steurend reg deur die nag.
Die Pophuis Hoekie se terugvoer
Goeie middag mnr. Taljaart
Ek is nogal ontsteld oor u kommentaar op Travelground oor ons gastehuis. Ons gastehuis bestaan al sedert 1997 en dit is regtig die eerste keer dat ons
sulke negatiewe kommentaar van gaste kry.
a. Fotos op webtuiste misleidend: Dit is juis hieroor wat gaste ons komplimenteer- hulle het gekry wat hulle op die website gesien het. Dit was 'n baie warm en droe jaar en die blomme is nie nou volop nie. Teen Maart as dit koeler word, gedy ons rose weer, as dit is wat u gehinder het.
b. Die besige pad na Loxton: Hieraan kan ons regtig niks doen nie. As u sensitief is vir geraas, kon u dit genoem het en ons kon u in ander eenheid gesit het. Ons het getroue gaste wat al vir jare na ons kom, en hulle vra om in daardie eenheid te bly. As daar geraas van die bure was, kon u die sekuritiet gevra het om hulle aan te spreek.
c. Netheid/ higiene: Spesifeseer asb hoekom u ons 'n 3 gee daarvoor?
e. Toilet: Die toilet werk, ons het gaan seker maak vanoggend en die skoonmakers rapporteer enige foute as hulle die huisies skoonmaak.
e. Beddegoed: Spesifiseer asb wat volgens U op standaard is?
f. Sekuriteit: As die wag nie aan diens was nie, sou ek dit waardeer as u dit aan ons rapporteer het. Anders hoekom 'n 2 gegee?. Ons beweeg nie snags op die perseel rond nie en het ook nie kameras om hulle dop te hou nie. Om ons gaste en hulle eiendom veilig te probeer hou, kos ons 'n groot bedrag per maand.
U het die mees ekonomiese eenheid gekies, d.w.s, die goedkoopste. Ons het u na 'n groter eenheid geskuif omdat dit die naweek stil was. U het geen melding daarvan gemaak by u kommentaar dat ons u tegemoed gekom het nie. Dit is verblydend dat u tevrede was met my bestuurder wat aan diens was. Ons poog om alle gaste baie welkom te laat voel hier by ons Pophuis.
U kon die aangeleent met ons bespreek het die volgende oggend of d.m.v. 'n e-mail u opinie gelig het.
Koeks Lubbe
(eienaar)
Gerbrecht C - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Rian J - Jan 2016
Algehele gradering
Voorwaar 'n goeie rusplekkie langs die pad!
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Mari-lou V - Jan 2016
Algehele gradering
Ek sal definitief weer gebruik maak van die Pophuis Hoekie!
Cobus V - Des 2015
Algehele gradering
Interessante vriendelike verblyf.
Johann M - Des 2015
Algehele gradering
Goeie plek om oor te slaap op pad Kaap toe.
Marieta K - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Stefanie L - Des 2015
Algehele gradering
Perfek.
Hennie D - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker met vriendelike diens.
Louise S - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry, gemaklik en gerieflik.
Jaco G - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
Louis V - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlike, ideale verblyf.
Johann B - Mrt 2015
Algehele gradering
Puik.
Jacob Daniel D - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Louise E - Jan 2015
Algehele gradering
Soo gerieflik!
Johanni L - Jan 2015
Algehele gradering
We love staying here because it meets all our requirements and we felt safe and at home.
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 89-93, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom