Die Hok Selfsorg en Kampering
Beskrywing
Die kampeerplek het 2 aangewese staanplekke wat elk 6 gaste akkommodeer. Daar is 2 gemeenskaplike badkamers beskikbaar.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie, 'n TV met OpenView en die eenheid is naby die braai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Rietdak is 'n losstaande eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n ketel, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 1 het sy eie ingang, badkamer met 'n stort en 'n klein toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Van die geriewe sluit DStv, 'n yskas en vrieskas, 'n verwarmer vir koue winternagte en 'n waaier vir die somer, en veilige parkeerplek in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 2 het sy eie ingang, badkamer met 'n stort en 'n klein toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Van die geriewe sluit DStv, 'n mikrogolf, 'n stoofplaat, 'n verwarmer vir koue winternagte en 'n waaier vir die somer in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 3 het sy eie privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n verwarmer vir die koue en waaier vir die somer. Geriewe sluit DStv, 'n mikrogolf en 'n stoofplaat in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel 4 het sy eie privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n verwarmer vir die koue en waaier vir die somer. Geriewe sluit DStv, yskassie, 'n mikrogolf en 'n stoofplaat in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stiglingstraat 47, Calvina, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom