Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Calvinia
4.2/5
volgens 437 resensies

Lees regte resensies van Calvinia van 437 geverifieerde gaste

Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calvinia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Calvinia akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense

Calvinia Magic Garden bied 'n ontspanne omgewing in Calvinia, sowat halfpad tussen Kaapstad en Upington. Die instan...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense

Carmel Villa B&B or Self-catering is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gasteh...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R775
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense

Tarantula voorsien gerieflike verblyf in 2 volledig gemeubileerde eenhede in die buitewyke van Calvinia wat stapafs...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Klipwerf bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington. ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Katryns is 'n bekoorlike gastehuis in Calvinia, waar gaste ware Karoo-gasvryheid en heerlike etes kan geniet. Die v...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Rebunie Selfsorg is in Calvinia geleë en is ideaal vir gaste wat wil rus en oorslaap op pad na hul bestemmings. Re...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Die Ou Lady Gastehuis bied verblyf in Calvinia in die Noord-Kaap ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voets...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
ADSL-lyn
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R985
per nag, vir 2 mense

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge. D...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R985
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense

Kleinplasie Gastehuis is op 'n pragtige kleinhoewe net 2 km buite die dorp Calvinia in die Hantam in die Noord-Kaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Calvinia akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tankwa Karoo blad indien jy na meer akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem