Die Dam Huis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ernest Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 9
Opsomming van Resensie
Sarel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Yolandé L - Jan 2024
Algehele gradering
Die Dam Huis is luukse eenvoud sonder tierlantyntjies.
Laetitia H - Okt 2023
Algehele gradering
My dogter se woorde "Dankie mamma en pappa vir die beste naweek ooit".
Lees meerDie Dam Huis se terugvoer
Hi tannie jy maak ons dag baie vir die terugvoering ons is baie bly julle het dit geniet julle was soos genoem ons eerste gaste by Die Dam Huis so ons was maar benoud voor julle aankoms maar julle regtig great gaste en ons sal julle met ope arms weer wil ontvang
Groete
Ernest en Susan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Immelman-straat 189, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom