Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Huis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Geen ekstra gaste of besoekers sal (sonder behoorlike toestemming van die eienaar) toegelaat word nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen matriekulante of kinders onder 21 (wat sonder) hulle ouers vakansie hou) sal toegelaat word in die eenheid.
- Geen onwettige downloads word toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring. Slegs badhanddoeke word voorsien.
- Rook is verbode. Daar is 'n buite-area vir rokers.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Daar is 'n slim-TV. Gas benodig eie aanmeldbesonderhede.
- Die eenheid het nie 'n wasmasjien of tuimeldroër nie.
- Ongelukkig is die huis nie kindervriendelik nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 11, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3c6e06aef3f7079dd77f92afb62097d479d600492d121d1868934b58e2080a4e8d6448b9f64b268fdabb56c69cdb3a5581b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 11 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.203916278773 22.054061871433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem