Denmark Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Denmark Farm Stay is 30 km buite Nxuba (Cradock) en 20 km vanaf die Mountain Zebra Nasionale Park geleë.
Elke kamer is vir selfsorg ingerig en het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort, en 'n privaat ingang. Sommige van die kamers het kombuisies, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Denmark Farm Stay het ook 'n kampeerplek - gaste moet hulle eie tent- en kamptoerusting saambring. Daar is 'n stort, toilet en 'n kragpunt.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n swembad in.
Die verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andre' Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Denmark Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Denmark, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom