Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Del Este 7

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Feb 2024 tot 30 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word per bespreking vereis en sal binne 7 werksdae ná gaste se vertrek terugbetaal word, mits die eenheid in dieselfde toestand as met aankoms gelos word en alles in orde is.
Gaste moet asb. enige teenstrydighede of skade in die eenheid binne 12 werksure by die kantoor aanmeld.
Rook is streng binne die eenheid verbode en gaste word verplig om buite te rook. Die versuim om aan hierdie beleid te voldoen kan tot die verbeuring van die deposito lei om die koste van stoomskoonmaak van gordyne, matte en meubels te dek.
Indien daar meer gaste in die eenheid bly as wat aanvanklik gekwoteer is of indien die aantal gaste die totale toegelate kapasiteit oorskry, sal die deposito verbeur word.
Gratis toiletpapier en seep word voorsien, maar gaste is verantwoordelik om hierdie items op hul eie koste aan te vul aangesien die eenheid selfsorg is. Gaste moet ook onthou om hul eie skottelgoedwasmiddel en ander skoonmaakmiddels wat hulle mag benodig saam te bring.
Skoonmaakdienste kan tussen 8:30 en 14:30 gereël word, naweke en openbare vakansiedae is uitgesluit. Gaste moet hierdie diens ten minste 48 uur voor die tyd deur die kantoor bespreek en die betaling direk aan die kantoor maak en nie aan die skoonmaker nie. Neem asb. kennis dat die beskikbaarheid van skoonmaakdienste kan veral gedurende spitsseisoene, as gevolg van beperkings, verskil.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 38, Manaba Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ce9520d6faf4ed00898d69dcdc19511de2f2f87191a994ed79b04526cd4fcb7a9c2d4dcbd691aa8bb3fa89aeeb3ac7b3c88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 6) 38 Collison Street Manaba Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8538878 30.380971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem