Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Valle 57

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Valle 57, Diazstrand, Strand Boulevard Wes, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Valle 57 is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die vierde verdieping van die gewilde kompleks en bied 'n asemrowende see-uitsig.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, alhoewel gaste hul eie bad- en swemhanddoeke moet saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis en die toonbank met stoele is sentraal geleë vir gaste se gemak. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met 'n MiBox met Netflix, Youtube en DStv. Gaste moet by hulle eie rekeninge inteken. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n balkon met buitemeubels, Weber-braai en 'n pragtige uitsig. Daar is parkeerplek onder 'n skadunet. Parkeerplek vir gaste is ook op 'n eerste -gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar.

Die kompleks bied verskeie gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, braaigeriewe, 'n welige tuin vir kinders om in te speel, asook 'n muntaangedrewe wasmasjien. 'n Hysbak is ook beskikbaar.

Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die strand en waterpark wat net langs die kompleks is, sowel as verskeie winkels, restaurante, kroeë, koffiewinkels, gimnasium en 'n wassery.

Slaapplek

’n Bespreking by De Valle 57 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 34 resensies vir De Valle 57
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 1

Ligging

  • De Valle 57, Diazstrand, Strand Boulevard Wes, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Valle 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Valle 57, Diazstrand, Strand Boulevard Wes, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfb489d886b34fb1fa2c50ef0adc8f3d8499597f1b02db5d0caa7a030203aac6c6cea98d77e3482549b419873514f6e3802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 57 De Valle, Daiz strand Beach Boulevard West 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.160255034134 22.108747405557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem