De Oude Scholen
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Jo-marie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, mooi, veilig. Lekker om te oornag.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Sal lekker wees om jul weer te sien.
Groete
Janri D - Des 2023
Algehele gradering
Goeie oornag plek op pad na vakansie.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Janri. Dit word waardeer. Hoop om jou weer in die toekoms te sien. Voorspoedige 2024.
Groete, Marinda
Evande B - Mei 2023
Algehele gradering
Was heerlik, baie netjies, stortkop was net baie toegekalk en daar was nie eksta komberse.
Mariette A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon baie gasvry.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien weer. Mooi dag. Groete. Marinda
Wim V - Feb 2023
Algehele gradering
Een goede B&B voor op doorreis.
Hester V - Okt 2022
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek met gasvryheid van eienaars onbeskryflik en 'n uitstekende boeremaal aan ons voorgesit. Baie dankie!
Clinton M - Apr 2022
Algehele gradering
We arrived very early in the morning at 02h00, but still we were greeted with a big smile. Thanks.
De Oude Scholen se terugvoer
It was a great pleasure having you here. Lovely family. Hope to see again in future.
Mignon D - Des 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste aftrekplek langs die langpad.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer. Ons het maar 'n waterdruk probleem in die dorp, maar het voorsiening gemaak en pomp opgesit om die druk te verbeter. Moontlik het daar mense gelyk gestort wat die druk beinvloed het.
Dankie en ons hoop dat ons weer u van hulp kan wees in die toekoms. Seenwense en Voorspoedige 2022.
Groete,
Marinda
Suzan V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, voorlangs skoon.
Nihanda S - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
De Oude Scholen se terugvoer
Ons het 'n waterprobleem in die dorp. Die munisipaliteit se tye is wisselend so intussen wanneer daar nie druk is nie word die opgaardamme toegedraai sodat opgaartenks volgemaak kan word. Daarom het ek voorsiening gemaak vir tenks met 'n pomp. Jammer vir die ongerief.
Daleen B - Mei 2021
Algehele gradering
Very nice place with wonderful food.
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Okay for one night.
Henk R - Jan 2020
Algehele gradering
Ons sal nie weer daar tuisgaan nie.
Lees meerSannelie P - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om jul hier te he. Voorspoedige 2020 en seenwense.
George B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflike, ruim en goed toegeruste kamers
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie vir die “review”
Was lekker om jul hier te he.
Groete tot volgende keer.
Lucas V - Jul 2019
Algehele gradering
Redelik gerieflik.
Rens E - Jun 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref!
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie, Cheree. Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Jammer oor die oorgerief met die stort. Ons dorp het tans probleem met die drukking van die water, aangesien hul besig is om nuwe pype aan te lê.
Groete.
De Oude Scholen
Ravikishore D - Des 2018
Algehele gradering
Good.
Andreas P - Des 2018
Algehele gradering
Hulle kan trots wees op hulle diens.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie.
Rosme P - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry. Sal altyd weer teruggaan.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie. Was lekker om jul hier te he.
Geseende Kersfees en voorspoed vir 2019.
De oude scholen groete xx
Fanie S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie ontspannend na 'n lang reis.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Renthia B - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie Renthia, dit was lekker om jul hier te hê.
Lekker aand
Groete
Marinda
Ria D - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie Ria, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
De Oude Scholen
Monique T - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon huisves.
Elizé R - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese geriewe, gemaklike beddens en bekostigbaar.
Johan V - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en gasvryheid is puik.
Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Goeies.
Adri E - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en mooi.
De Oude Scholen se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jul weer in die toekoms te sien! Geseende Kerstyd en voorspoed vir die nuwe jaar. Groete
Marinda
Gert D - Mei 2017
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras oor die mooi kamer.
De Oude Scholen se terugvoer
Goeiedag Gert,
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Groete,
Marinda
Nic H - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig, skoon en netjies met mooi dekor en puik diens deur Marinda!
John A - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek wat netjies en skoon is.
Pc D - Jan 2017
Algehele gradering
Aan die einde lekker gebly.
Bertie D - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon en maklik om te vind.
Wim B - Des 2016
Algehele gradering
Besonder gasvry, veilig en vriendelik.
Ansie S - Jun 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Coenie L - Sep 2015
Algehele gradering
Awesome gasvryheid.
Susan K - Sep 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Lynette N - Aug 2015
Algehele gradering
Verblyf was oraait, maar baie van die goed in die kamer was gebreek.
Gert D - Jul 2015
Algehele gradering
Oornagverblyf gedurende 'n vakansie.
Charl V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike mense.
Pieter P - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Trevor D - Jan 2015
Algehele gradering
Rustige verblyf vir moeë reisigers!
Werner B - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlike verblyf ... uitstekende diens en mooi, skoon kamer!
Alex J - Des 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens. Die aandete en ontbyt was baie lekker!
Christelle V - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker en baie aangenaam. Vriendelike mense.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Auretstraat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom