Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DanielsHoogte Private Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dassie
Selfsorgtariewe.
Chinkerichee Grasdak-berghuisie
Selfsorg
Disa Grasdak-berghuisie
Selfsorg
Aristea Berghuis
Selfsorgtariewe.
Grot-kampeerterrein
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Let asb. op die volgende:
- Voertuie moet te alle tye op die aangewese paaie bly.
- Selfoon-ontvangs en enige mobiele internet-verbindings is wisselvallig.
- Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
- Die naaste vulstasie is in Velddrif (40 km) of Piketberg (50 km).
- Beddegoed en handdoeke kan voorsien word teen R20 per dag.
- Die Grot-kampeerterrein kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Gaste wat nie 'n 4x4-voertuig het nie kan gehelp word. Daar is 'n stappie van 150 m tot by die grot as gaste nie 'n 4x4 het nie.

Reëls vir die eiendom:
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders is welkom, maar moet deur 'n volwassene vergesel word wanneer gaste voetslaan, fietsry of swem.
- Alle aktiwiteite is op eie risiko. Let daarop dat jy gevra sal word om 'n vrywaringsvorm te teken voordat jy aan aktiwiteite deelneem.
- Moet asb. nie die wilde diere in hulle natuurlike habitat steur of naby hulle kom nie.
- Rook is verbode in die eenhede en wees asb. versigtig wanneer jy 'n sigaretstompie of braaivuur blus. Veldbrande kan maklik in die area ontstaan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75bb50cc6a98d1f503a0275fbfab4a25a897dbf9b62bad2b092e7917718aa6c0f88dd0626551c02f38abfeb384b2877d4413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 DanielsHoogte Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.684444444444 18.536111111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem