Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DanielsHoogte Private Reserve

Chinkerichee Grasdak-berghuisie
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-leefarea en -kombuis met basiese geriewe vir selfsorg. Die eenheid bied 'n tradisionele, binnenshuise kaggel en 'n buitebraai-area met 'n ongelooflike uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op die volgende:
- Voertuie moet te alle tye op die aangewese paaie bly.
- Selfoon-ontvangs en enige mobiele internet-verbindings is wisselvallig.
- Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
- Die naaste vulstasie is in Velddrif (40 km) of Piketberg (50 km).
- Beddegoed en handdoeke kan voorsien word teen R20 per dag.
- Die Grot-kampeerterrein kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Gaste wat nie 'n 4x4-voertuig het nie kan gehelp word. Daar is 'n stappie van 150 m tot by die grot as gaste nie 'n 4x4 het nie.

Reëls vir die eiendom:
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders is welkom, maar moet deur 'n volwassene vergesel word wanneer gaste voetslaan, fietsry of swem.
- Alle aktiwiteite is op eie risiko. Let daarop dat jy gevra sal word om 'n vrywaringsvorm te teken voordat jy aan aktiwiteite deelneem.
- Moet asb. nie die wilde diere in hulle natuurlike habitat steur of naby hulle kom nie.
- Rook is verbode in die eenhede en wees asb. versigtig wanneer jy 'n sigaretstompie of braaivuur blus. Veldbrande kan maklik in die area ontstaan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Disa Grasdak-berghuisie
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Disa Grasdak-berghuisie het dieselfde uitleg as die eenheid Chinkerichee. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die solder het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die oopplan-leefkamer en -kombuis het basiese toebehore, soos 'n yskassie, mikrogolf en 'n tweeplaatstofie. Die eenheid het 'n tradisionele kaggel in die huis en 'n braai-area buite met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op die volgende:
- Voertuie moet te alle tye op die aangewese paaie bly.
- Selfoon-ontvangs en enige mobiele internet-verbindings is wisselvallig.
- Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
- Die naaste vulstasie is in Velddrif (40 km) of Piketberg (50 km).
- Beddegoed en handdoeke kan voorsien word teen R20 per dag.
- Die Grot-kampeerterrein kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Gaste wat nie 'n 4x4-voertuig het nie kan gehelp word. Daar is 'n stappie van 150 m tot by die grot as gaste nie 'n 4x4 het nie.

Reëls vir die eiendom:
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders is welkom, maar moet deur 'n volwassene vergesel word wanneer gaste voetslaan, fietsry of swem.
- Alle aktiwiteite is op eie risiko. Let daarop dat jy gevra sal word om 'n vrywaringsvorm te teken voordat jy aan aktiwiteite deelneem.
- Moet asb. nie die wilde diere in hulle natuurlike habitat steur of naby hulle kom nie.
- Rook is verbode in die eenhede en wees asb. versigtig wanneer jy 'n sigaretstompie of braaivuur blus. Veldbrande kan maklik in die area ontstaan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grot-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 1 grot-kampeerplek met toegang tot 1 ablusieblok wat oor sonkrag, lopende water en spoeltoilette beskik. Die Grot-kampeerterrein kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Gaste wat nie 'n 4x4-voertuig het nie kan gehelp word. Daar is 'n stappie van 150 m tot by die grot as gaste nie 'n 4x4 het nie.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let asb. op die volgende:
- Voertuie moet te alle tye op die aangewese paaie bly.
- Selfoon-ontvangs en enige mobiele internet-verbindings is wisselvallig.
- Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
- Die naaste vulstasie is in Velddrif (40 km) of Piketberg (50 km).
- Beddegoed en handdoeke kan voorsien word teen R20 per dag.
- Die Grot-kampeerterrein kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Gaste wat nie 'n 4x4-voertuig het nie kan gehelp word. Daar is 'n stappie van 150 m tot by die grot as gaste nie 'n 4x4 het nie.

Reëls vir die eiendom:
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders is welkom, maar moet deur 'n volwassene vergesel word wanneer gaste voetslaan, fietsry of swem.
- Alle aktiwiteite is op eie risiko. Let daarop dat jy gevra sal word om 'n vrywaringsvorm te teken voordat jy aan aktiwiteite deelneem.
- Moet asb. nie die wilde diere in hulle natuurlike habitat steur of naby hulle kom nie.
- Rook is verbode in die eenhede en wees asb. versigtig wanneer jy 'n sigaretstompie of braaivuur blus. Veldbrande kan maklik in die area ontstaan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dassie
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike Dassie is ’n vrystaande kothuis met wonderlike uitsigte oor die Sederberge. Die huis het 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n badkamer met 'n stort. Daar is ook ’n buitestort. Met geen elektrisiteit, het doe kothuis al die basiese geriewe wat gaste sou verwag, insluitend ’n gasstoof, gas-yskas, asook kombuistoestelle.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorgtariewe.

Huisreëls

Let asb. op die volgende:
- Voertuie moet te alle tye op die aangewese paaie bly.
- Selfoon-ontvangs en enige mobiele internet-verbindings is wisselvallig.
- Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
- Die naaste vulstasie is in Velddrif (40 km) of Piketberg (50 km).
- Beddegoed en handdoeke kan voorsien word teen R20 per dag.
- Die Grot-kampeerterrein kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Gaste wat nie 'n 4x4-voertuig het nie kan gehelp word. Daar is 'n stappie van 150 m tot by die grot as gaste nie 'n 4x4 het nie.

Reëls vir die eiendom:
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders is welkom, maar moet deur 'n volwassene vergesel word wanneer gaste voetslaan, fietsry of swem.
- Alle aktiwiteite is op eie risiko. Let daarop dat jy gevra sal word om 'n vrywaringsvorm te teken voordat jy aan aktiwiteite deelneem.
- Moet asb. nie die wilde diere in hulle natuurlike habitat steur of naby hulle kom nie.
- Rook is verbode in die eenhede en wees asb. versigtig wanneer jy 'n sigaretstompie of braaivuur blus. Veldbrande kan maklik in die area ontstaan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aristea Berghuis
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die kombuis bied basiese geriewe met eetgerei en breekware vir 6 mense. Die eenheid bied 'n Jetmaster-kaggel en 'n buitebraai-area met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorgtariewe.

Huisreëls

Let asb. op die volgende:
- Voertuie moet te alle tye op die aangewese paaie bly.
- Selfoon-ontvangs en enige mobiele internet-verbindings is wisselvallig.
- Ons het nie kredietkaartgeriewe nie.
- Die naaste vulstasie is in Velddrif (40 km) of Piketberg (50 km).
- Beddegoed en handdoeke kan voorsien word teen R20 per dag.
- Die Grot-kampeerterrein kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Gaste wat nie 'n 4x4-voertuig het nie kan gehelp word. Daar is 'n stappie van 150 m tot by die grot as gaste nie 'n 4x4 het nie.

Reëls vir die eiendom:
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Kinders is welkom, maar moet deur 'n volwassene vergesel word wanneer gaste voetslaan, fietsry of swem.
- Alle aktiwiteite is op eie risiko. Let daarop dat jy gevra sal word om 'n vrywaringsvorm te teken voordat jy aan aktiwiteite deelneem.
- Moet asb. nie die wilde diere in hulle natuurlike habitat steur of naby hulle kom nie.
- Rook is verbode in die eenhede en wees asb. versigtig wanneer jy 'n sigaretstompie of braaivuur blus. Veldbrande kan maklik in die area ontstaan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DanielsHoogte, Aurora, 7325, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75bb50cc6a98d1f503a0275fbfab4a25a897dbf9b62bad2b092e7917718aa6c0f88dd0626551c02f38abfeb384b2877d4413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 DanielsHoogte Aurora 7325 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.684444444444 18.536111111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem