Cycad Rock Fishing Lodge
Beskrywing
Die Visarend-kothuis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met alles wat benodig word vir sorgvrye selfsorgverblyf. Daar is sitplek en braaigeriewe op die groot stoep waar gaste heerlik kan kuier. Die uitsig is oor die tuin.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Tarentaal-kothuis het 2 slaapkamers. Die oopplan-hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 4 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetkamer, en een badkamer. Die stoep met braaigeriewe en sitplek bied 'n uitsig oor die dam.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Firefly Cottage het 'n slaapkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale en lei na die stoep met sitplek buite en 'n draagbare braai. Die kothuis het heelwat trappe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom