Cosy Toti Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Entombeni-rynlaan 64, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R550 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Cosy Toti Accommodation bied woonstelle op die gasheer se perseel in Amanzimtoti. Die perseel is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die omgewing kan verken.
Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle. Die eerste woonstel is 'n lig en sonnige tuinwoonstel wat geskik is vir 3 gaste. Dit het 1 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die tweede woonstel grens aan die hoofhuis en het 1 en suite-slaapkamer. Elke woonstel het 'n privaat ingang, sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolf en induksie-koker toegerus is. Gratis tee, filter- en kitskoffie en melk word voorsien.
Daar is ook 'n swembad op die gasheer se perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die woonstelle is net 2 km van die strand, restaurante, winkels en ander geriewe in die area af.
Let asb. daarop dat daar 2 honde op die eiendom woon. Hulle is baie onderdanig en vriendelik.
Die verblyf het 'n omsetter en sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 74
Jaar gelys 3
Ligging
- Entombeni-rynlaan 64, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cosy Toti Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Entombeni-rynlaan 64, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 2