Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comp Beach Road 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 608 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Comp Beach Road 21 is 'n pragtige vakansievilla wat met 'n asemrowende see-uitsig spog en in die hartjie van Ballito geleë is. Hierdie villa is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek en het 'n lieflike swembad vir die warm somerdae.

Dié tweeverdiepingvilla bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon met sitplek en 'n see-uitsig en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 4 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die ander 3 badkamers het 'n bad of 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Elkeen van die kamers lei na 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n plafonwaaier.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. 'n Kragopwekker is beskikbaar. Daar is geen WiFi nie.

Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai waar gaste die see-uitsig kan bewonder. Die grondvlak van die huis lei na 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels. Daar is 'n uitgestrekte tuin en swembadarea met sonstoele. Dié tuin het ook 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis, asook bykomende parkeerplekke is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Comp Beach Road 21 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Comp Beach Road 21
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 63

Maande gelys 9

Ligging

  • Compensation Beach-weg 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Comp Beach Road 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 608
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 608
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8de6e41999977bd5ace5562d721a4114fe49f87d6c334927460e3b7e732df74fe7ec33de1ce2423ea35ec3e180edae3d0d6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 608 per nag (plek vir 10) 2 5 1 4 21 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.544958 31.214309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem